Your Advert here
cure-real
Page 3 of 4 FirstFirst 1234 LastLast
Results 31 to 45 of 58

Thread: Die 3de Tempel

  1. #31
    Beste Die Filadelfieer

    Ek stem heeltemal saam met jou, dit is juis waarom ek die inklusiewe "ons" en nie 'n "julle" of 'n "hulle" gebruik het nie. Die belangrikheid is om te weet wat die bagasie is waarmee jy na die Bybel kom.

    Groete

    Elimelek

  2. #32
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,695

    Berig vanaf "For Zion's Sake Ministries" gister ontvang.

    10. Feiglin: If I were PM, I'd rebuild the Temple

    Moshe Feiglin, head of Manhigut Yehudit (Jewish Leadership Movement) said last week that if he was elected prime minister, he would try to rebuild the destroyed Temple in Jerusalem. "I don't know if I will have the merit of doing something that is the aspiration of every Jew," said Feiglin. "But if I become prime minister I will take away control over the Temple Mount from the Wakf [the Islamic trust] and reinstate Jewish sovereignty over the entire mount and, hopefully, rebuild the Temple." Feiglin said that rebuilding the Temple and all that it symbolized..[

  3. #33
    Beste Phil

    Ek moet nog een of ander tyd hier gesels oor Openbaring 20. Ek is dit nog verskuldig.

    Groete

    Elimelek

  4. #34
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,695

    Die weg vir die 3de Tempel.....?

    Jerusalem launches debate on sharing Temple Mount

    Written by Chris Perver
    Sunday, 21 June 2009
    This link from my friend Samuel. Religious leaders in Jerusalem launched a new project on Thursday, aimed at fostering peace between Judaism, Islam and Christianity through the sharing of Judaism's most holy site.

    http://www.prophecynews.co.uk/content/view/1235/1/
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  5. #35
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,695
    Temple Institute lays foundation of altar Written by Chris Perver Saturday, 01 August 2009

    The Temple Institute, an organization which has tasked itself with the construction of the Third Temple, has embarked on an ambitious project to recreate the altar of sacrifice.

    http://www.prophecynews.co.uk/content/view/1276/1/
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  6. #36
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Temple Institute lays foundation of altar Written by Chris Perver Saturday, 01 August 2009

    The Temple Institute, an organization which has tasked itself with the construction of the Third Temple, has embarked on an ambitious project to recreate the altar of sacrifice.
    Johnny

    My raming vir 'n volskaalse Nuwe Wereld Orde is 2012
    Kan 'n 3e tempel teen dan klaar wees?

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  7. #37
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Newcastle, KwaZulu-Natal, South Africa
    Posts
    1,145
    Kom ons wees baie eerlik en nugter oor hierdie saak. Ek vind baie Christene wat Israel hartlik steun om hulle tempel te herbou. Hulle lees nuusberigte uit Israel om uit te vind of daar nie dalk iets nuuts gebeur om te tempel te herbou nie. Hulle praat gedurig met rabbi's om hulle te pols oor die vooruitsigte van die herbou van die tempel, ens.

    Maar wat is ons as Christene se belang by die herbou van die tempel? Totaal niks nie. Sou dit nie beter gewees het as ons in al ons gesprekke met Jode en met rabbi's alleen Jesus Christus as die enigste hoop vir Israel aan hulle voorgehou het nie? Ons leef in 'n krissisuur. Jode vestig hulle hoop op die tempel en op die koms van "die messias" wat vir hulle 'n gewone mens sal wees en nie Jesus Christus nie. En wat doen ons? Ons sterk hulle in hulle verdwaalde en verwronge godsdienstige idees. Ons moedig hulle aan om die nuwe tempel te bou, so al asof ons of hulle enige geestelike voordeel daaruit gaan put ...........? So al asof God wil hê dat Israel weer hierdie tempel moet bou ..........?

  8. #38
    Quote Originally Posted by David2 View Post

    Daar is natuurlik mense wat bitterlik kwaad raak as mens bogenoemde durf sê. Wat ons ook moet besef is dat die jode baie goed weet van hierdie Christene se ondersteuning wat die bou van die tempel betref (waar hulle natuurlik weer bloedoffers wil bring, asof Christus se dood niks beteken het nie ! ) , en hierdie ondersteuning gebruik in hulle konflikte met hulle buurlande. Dit is voorwaar 'n vreemde wêreld waarin ons onself bevind.....

  9. #39
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,695
    So al asof God wil hê dat Israel weer hierdie tempel moet bou ..........?
    God wil nie net he die tempel moet gebou word nie....dit is alles deel van sy eindtyd plan!. Waaruit gaan die antichris die wereld regeer in die 7jaar verdrukking???? As daar NIE 'n tempel is nie, dan kan hy nie regeer nie. Hoe gouer die tempel gebou word, hoe gouer kan die Jode hulle ware Messias ontmoet en hoe gouer kan Jesus terugkeer na hierdie aarde. Al die volgende verse dui op die tempel wat herbou is. Dit het dalk geen betekenis vir jou nie, maar vir my het dit baie betekenis. Deel van God se plan.

    Mat 24:15 Wanneer julle dan die gruwel van die verwoesting, (Antichris - in die 3de tempel) waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien staan in die heiligdom—laat hy wat lees, oplet—
    Mat 24:16 dan moet die wat in Judéa is, na die berge vlug;
    Mat 24:33 So weet julle ook, wanneer julle ál hierdie dinge sien, dat dit naby is, voor die deur.
    Mat 24:34 Voorwaar Ek sê vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge gebeur het nie.
    Dan 9:27 En hy sal een week lank met baie ‘n sterk verbond sluit, en gedurende die helfte van die week sal hy slagoffer en spysoffer laat ophou; (in die 3de tempel) en op die vleuel van gruwels sal daar ‘n verwoester wees, en wel tot aan die einde; en wat vas besluit is, sal oor wat woes is, uitgestort word
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  10. #40
    Johnny,

    Hoe lank glo jy gaan die 7 jaar verdrukking wees? 7 Kalender jare?

  11. #41
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,695
    Quote Originally Posted by Paul Pienaar View Post
    Johnny,

    Hoe lank glo jy gaan die 7 jaar verdrukking wees? 7 Kalender jare?
    Ja, dit is so. 1260 dae die eerste 3,5 jaar en 1260 dae, die tweede helfte van die 7 jaar, waarna die Here Sy volk (Jode - Israel) na Petra sal neem om hulle daar te beskerm tydens die tweede helfte van die 7 jaar.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  12. #42
    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Mat 24:15 Wanneer julle dan die gruwel van die verwoesting, (Antichris - in die 3de tempel) waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien staan in die heiligdom—laat hy wat lees, oplet—
    Mat 24:16 dan moet die wat in Judéa is, na die berge vlug;
    Mat 24:33 So weet julle ook, wanneer julle ál hierdie dinge sien, dat dit naby is, voor die deur.
    Mat 24:34 Voorwaar Ek sê vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge gebeur het nie.
    Dan 9:27 En hy sal een week lank met baie ‘n sterk verbond sluit, en gedurende die helfte van die week sal hy slagoffer en spysoffer laat ophou; (in die 3de tempel) en op die vleuel van gruwels sal daar ‘n verwoester wees, en wel tot aan die einde; en wat vas besluit is, sal oor wat woes is, uitgestort word
    Johnny,
    Het jy al na die moontlikheid gekyk dat hierdie profesie reeds vervul is terwyl die tweede tempel nog gestaan het ?

  13. #43
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,695
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Johnny,
    Het jy al na die moontlikheid gekyk dat hierdie profesie reeds vervul is terwyl die tweede tempel nog gestaan het ?
    As die Jode die 3de tempel gebou het gaan hulle 'n verbond sluit met die antchris. Hulle gaan hom aanvaar as hulle messias. Die antchris gaan sy verbond verbreek in die helfte van die 7jaar en dan sal hulle sien wie hy werklik is. Dit is wanneer hulle die ware Messias sal aanvaar (as 'n nasie tot bekering kom) en na Petra vlug om daar duer die Here beskerm te word. Hiedie profesie KON nog nie in vervullng gegaan het nie want DIE antchris het nog nie op die toneel verskyn nie.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  14. #44
    Nie noodwendig nie Johnny.

    Alhoewel ek self dink dat hierdie miskien slegs 'n voorsmakie was van DIE Antichris, is daar 'n definitiewe denkskool wat reken dat tekste soos Daniel 11 eintlik praat van 'n historiese figuur, 'n palestynse koning met die naam Antiogus Epiphanus, wat geheers het vanaf 175 VC tot 163 VC. Hierdie man het dit sy missie gemaak om die joodse geloof uit te wis, en het in die proses duisende joodse mans vrouens en kinders vermoor. Die daad waarvoor hy bekendheid verwerf het, en wat maak dat die Matteus profesie so mooi pas ( die gruwel van die verwoesting), is toe hy 'n vark op die tempel-altaar geslag het, die priesters gedwing het om dit te eet, en 'n altaar vir die god Zeus in die tempel binnehof opgerig het. Dit het veroorsaak dat die jode die tempel nie meer gebruik het nie, wat impliseer dat daar nie meer daaglikse offers was nie, (presies soos Daniel geprofeteer het), totdat die tempel weer terug gewen is met die Makabese revolusie.

    Kyk nou na Daniel 11 :

    Daniel 11:31 En deur hom sal leërs op die been gebring word en die heiligdom, die vesting, ontheilig, en hulle sal die voortdurende offer afskaf en die ontsettende gruwel opstel.
    Dit is presies wat gebeur het !

    Hier is 'n baie goeie artikel deur John Mcarthur oor die onderwerp wat die geskiedenis van Antiogus Epiphanus vertel, en mynsinsiens dit baie goed in verband bring met die komende groot verdrukking en wat daarmee saam hang.

  15. #45
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,695

    Uittreksel uit John McAthur se artikel

    Onthou, daar was baie voorlopers in die Ou Testament wat vervul word in die Nuwe Testament. Hierdie uittreksel kom uit die skakel wat jy my gegee het en tereg verwys John dat dit afspeel in die toekoms...die eindtyd ,al haal hy Ou Testament gebeure aan....gaan hy verder:

    Signs of Christ's Return

    The Abomination of Desolation

    by
    John MacArthur

    Prophecy is very specific: the last three and a half years of the tribulation, during which all the horrors of the tribulation time are concentrated, will begin with the abomination of desolation--the desecration of the Holy Place.
    V. THE PORTRAYAL OF THE ABOMINATION
    In Revelation 13 is a graphic portrayal of the abomination of desolation. We meet the Antichrist, who is described in verse 1 as the beast. Verse 5 says, "There was given unto him a mouth speaking great things and blasphemies, and power was given to him to continue forty and two months." Forty two months equals 1260 days, or three and a half years. Once again, as in Daniel, we see the Antichrist will flourish during the second half of the tribulation. At the midpoint of the tribulation, he starts to blaspheme God: "He opened his mouth in blasphemy against God, to blaspheme his name, and his tabernacle, and them that dwell in heaven" (v.6).
    Not only does the Antichrist blaspheme God, but verse 7 tells us that he also attacks the saints: "It was given unto him to make war with the saints, and to overcome them; and power was given him over all kindreds, and tongues and nations." Then in verse 8 we read of the abomination of desolation: "All that dwell upon the earth shall worship him." The Antichrist will set up an image of himself as the object of worldwide worship (v. 15). Verses 11-15 describe the work of the false prophet, who does great signs and wonders, and brings the world to worship the image of the Antichrist.
    Antiochus Epiphanes set up the image of a Greek god; the Antichrist will set up an image of himself. As Paul tells us in 2 Thessalonians 2:4, he will be the one who "exalteth himself above all that is called God, or that is worshiped, so that he, as God, sitteth in the temple of God, showing himself that he is God." The Antichrist will actually set himself up to be worshiped as God. That is the abomination of desolation.
    Conclusion
    What will drive Israel to rely upon the Antichrist? I believe it will be their fear of the Soviet Union and the Arabs. When I was in Israel I talked to some of the leaders, both military and civilian. They are afraid of the Arabs. They don't trust them because they know their hatred is so deep. They're also afraid of the Soviet Union, because whenever they capture weapons from the Arabs, they're always Soviet weapons. They know there is a Soviet-Arab alliance surrounding them.
    During the end times the king of the north (Rosh--modern Russia), is going to come against Israel (Ezek. 38:2-3 NASB). Allied with the king of the north will be Persia (Ezek. 38:5). Ancient Persia basically occupied the territory of two modern nations: Iran and Afghanistan. Before the Soviet occupation of Afghanistan, it was difficult to see how that country fit into the picture, but now we know--Afghanistan is controlled by the Soviet Union. Ezekiel 38:5 also says that Put (modern Libya) will be allied with the king of the north. Libya's Colonel Qaddafi has obvious pro-Soviet leanings. Israel is surrounded by hostile nations allied with the Soviet Union.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •