My vriendin het vir my iets vertel wat ek graag met almal wil deel. Hulle staan as gesinnetjie elke oggend almal saam op, maak gereed vir die dag, en dan voor elkeen sy eie paadjie inslaan gaan staan hulle in 'n kringetjie, bid saam en trek saam die wapenrusting van Efesiėrs 6 in gebed aan. Is dit nienie?
![]()




nie?
Reply With Quote


Bookmarks