Hi,

Iemand het ioewerste hierso genoem dat bybel in mp3 uit is, het die toe gekry by cum met my verjaarsdag geldjies nuwe test, psalms en spreuke..

Die is nogal eye opener, het reeds paar goed begin verstaan wat die lees nog altyd weggesteek het...... en nog net besig met Mat 4 !

Dis net Mattheus hoofstuk een en dan geen opskriffies, verse ens nie, net die greatste verhaal ooit !
so nou net wag dat die geloof groei


O gaan loer gerus hierso, dit somehow gekry na daai link van Joshuaproject...

http://www.faithcomesbyhearing.com/who-we-are

wie kan plaaslike tale lees ? en praat en nie mense dood verveel met jou stemtoon nie ? ( dit sal nou ek wees daai ) sien afrikaans is daar , maar xhosa zulu tswana sesotho etc nog nie ...