
Originally Posted by
Skorsie42
Hahahaha eks bly jy dink so DanieB, dankie, maar jy ken nog net die my slegte kant nie haha! my ma sal soms ook verskil van jou mening! haha, ek weet nie of julle net afrikaanse musiek luister nie, en of julle ook Engels luister nie. Maar daar is hierdie een Gospel Band, Casting Crowns. Hulle is van iewers oor die waters. Maar hulle musiek is baie goed, goeie verse en ook nie oorverdowend nie. Daar is veral een liedjie van hulle wat vir my uitstaan. gaan lees gerus die woorde aanlyn.
Tik net in by Google 'what if His people prayed lyrics'- glo my, dis die moeite werd!
Bookmarks