Ek dink nie enige buite-bybelse bron bevat noodsaaklike heilskennis nie, maar ek sien ook niks daarmee verkeerd om kennis te neem van buitebybelse bronne nie. Dieselfde geld bv. vir die kerkvaders. Natuurlik bly die kanon van die Bybel wat ons het die finale gesagsbron / maatstaf. Maar daar is selfs sake in die Bybel wat mens beter verstaan in die lig van party van die apokriewe boeke. Van die apokriewe boeke (bv. die Boek van die opregte / Jasher) bevat bv. ook inligting om sekere aspekte van die okkulte beter te verstaan.
Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."
Bookmarks