http://bibleforums.org/showthread.php?t=105677

Ons as Suid Afrikaners dink nie altyd soos skelms nie, en daarom vertou ons ander mense te maklik, maar dit is baie belangrik dat ons nie mekaar se noemname op die ope bord gebruik nie. Asseblief mense vir ons eie en mekaar se veiligheid..... spreek mekaar asseblief op die oop forum nie op noemname aan nie .
Dankie