Ek en my man lag gisteraand hardop vir die wêreld se verwaandheid en die duisende wat dit nie eers gaan raaksien nie.....
Wie van julle sal die "grootste geestelike musiekkonsert nog" bywoon as dit by 'n casino gehou word?
Praat van 'n teenstrydigheid!!!!!!!




Reply With Quote

Daar was gisteraand 'n advertensie van "die grootste geestelike musiekkonsert nog" wat hulle by Carnival City gaan hou. Die "who's who" van Suid-Afrika se christen musiekkunstenaars gaan daar wees.... ek sal nou nie name noem nie...
.....



Bookmarks