En die werke van die vlees is openbaar, naamlik owerspel, hoerery, onreinheid, ongebondenheid;afgodery, towery, vyandskap, twis, jaloersheid, toornigheid, naywer, tweedrag, partyskap; afguns, moord, dronkenskap, brassery en dergelike dinge, waarvan ek julle vooraf sê, soos ek al vroeër gesê het, dat die wat sulke dinge doen, die koninkryk van God nie sal beërwe nie.
Nou wie kan dan ooit in hemel kom!?
Ons almal doen al daai dinge iewerste.....
Mat 19:26
Mar10:27
Luk 18:27
Ek het nie geweet dit staan 3 keer in nuwe testament nie
Alles net genade en onverdiende guns !





Reply With Quote



.... m
........ my skoonpa kan 'n bottel wiskie op 'n aand kafdraf, met die gewone gevolge .... hy is 'n "drinker" en sal ( hopelik ) nie die kerkraadbanke haal nie ......

Bookmarks