Your Advert here
cure-real
Results 1 to 5 of 5

Thread: Rabbi

  1. #1
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,705

    Rabbi

    Was Jesus 'n Rabbi, met ander woorde, was hy soos in vandag se taal, 'n leraar (Pastoor of Dominee)....of dalk verder op in die rangorde...'n moderator?
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  2. #2
    Wat sę die Woord hieroor ?

    Mat 20:25 Maar Jesus het hulle na Hom geroep en gesę: Julle weet dat die owerstes van die nasies oor hulle heers en die groot manne oor hulle gesag uitoefen;
    26 maar só moet dit onder julle nie wees nie; maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees.
    27 En elkeen wat onder julle die eerste wil word, moet julle dienskneg wees;
    28 net soos die Seun van die mens nie gekom het om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as 'n losprys vir baie.

  3. #3
    en nog ............


    Mat 23:8 Maar julle, laat jul nie Rabbi noem nie, want een is julle leermeester: Christus, en julle is almal broeders.
    9 En julle moet niemand op die aarde julle vader noem nie, want een is julle Vader, Hy wat in die hemele is.
    10 Julle moet julle ook nie leermeesters laat noem nie, want een is julle leermeester: Christus.
    11 Maar die grootste van julle moet jul dienaar wees.
    12 Wie homself verhoog, sal verneder word, en wie homself verneder, sal verhoog word.

  4. #4
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,449
    Blog Entries
    10
    Rabbi, of eintlik Ravi beteken net :"Leermeester" Meester of soos in Engels Teacher, of Master
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!




  5. #5
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,705
    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Rabbi, of eintlik Ravi beteken net :"Leermeester" Meester of soos in Engels Teacher, of Master
    Dankie. Het ook self 'n paar versies.

    (Mat 23:7) en die begroetinge op die markte en om deur die mense genoem te word: Rabbi, Rabbi!
    (Mat 23:8) Maar julle, laat jul nie Rabbi noem nie, want een is julle leermeester: Christus, en julle is almal broeders.
    (Mat 26:25) En Judas, wat Hom sou verraai, antwoord en sę: Is dit miskien ek, Rabbi? Hy antwoord hom: Jy het dit gesę.
    (Mat 26:49) En dadelik gaan hy na Jesus en sę: Gegroet, Rabbi! en hy het Hom gesoen.
    (Mar 9:5) Toe spreek Petrus en sę vir Jesus: Rabbi, dit is goed dat ons hier is. Laat ons dan drie hutte maak: vir U een en vir Moses een en vir Elía een.
    (Mar 11:21) En Petrus het onthou en vir Hom gesę: Rabbi, kyk, die vyeboom wat U vervloek het, is verdroog.
    (Mar 14:45) En toe hy kom, gaan hy dadelik na Hom en sę: Rabbi, Rabbi! en soen Hom.
    (Joh 1:38) En toe Jesus Hom omdraai en hulle sien volg, sę Hy vir hulle: (1:39) Wat soek julle? En hulle antwoord Hom: Rabbi—dit wil sę, as dit vertaal word, Meester—waar is U tuis?
    (Joh 1:49) (1:50) Natánael antwoord en sę vir Hom: Rabbi, U is die Seun van God, U is die Koning van Israel!
    (Joh 3:2) Hy het in die nag na Jesus gekom en vir Hom gesę: Rabbi, ons weet dat U ‘n leraar is wat van God gekom het, want niemand kan hierdie tekens doen wat U doen as God nie met hom is nie.
    (Joh 3:26) En hulle het na Johannes gekom en vir hom gesę: Rabbi, Hy wat saam met u oorkant die Jordaan was, van wie u getuig het, kyk, Hy doop, en almal gaan na Hom toe.
    (Joh 4:31) En intussen het sy dissipels by Hom aangedring en gesę: Rabbi, eet.
    (Joh 6:25) En toe hulle Hom oorkant die see gevind het, sę hulle vir Hom: Rabbi, wanneer het U hier gekom?
    (Joh 9:2) En sy dissipels vra Hom en sę: Rabbi, wie het gesondig, hierdie man of sy ouers, dat hy blind gebore is?
    (Joh 11:8) Die dissipels sę vir Hom: Rabbi, die Jode het onlangs probeer om U te stenig, en gaan U weer daarnatoe?
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Rabbi Aryeh Azriel
    By billiefan2000 in forum Prayer
    Replies: 3
    Last Post: Mar 13th 2009, 04:23 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •