Ek het al gewonder wie is wie op die forum. Ek is al 'n geruime tyd hier. Jy hoor van moderators en allerhande mense. Is die moderators soos in die kerk ook hoof van die forum soos die modrator die hoof van die kerk is. M.a.w. verder op as 'n leraar (dominee). Wie van julle is almal op julle kerkraad. Wie is dalk self leraars? Ek is 'n diaken in my gemeente. Philip, Lanie, Ta An, Mari Vim ens. Dien julle enigsins ook op julle kerkraad en watter posisie beklee julle. Ek sal graag wil weet.





Reply With Quote



... m

(seker die gemeente se seën 


Bookmarks