
Originally Posted by
Etienne Marais
Nie net Eminem nie maar ek is ook as 'n Christen teen Slipknot se musiek gekant. Ek weet nie wie van julle onthou nog die storie van Morne Harmse wat gese het satan het gese hy moet moor nie. Hy was as gevolg van Slipknot se musiek onder die invloed van satan gewees. Hulle musiek bavat goed wat baie satanisties is en dit moet glad nie geluister word nie. Tieners kan eerder Gospel rock musiek luister as hulle hou van rock musiek want Slipknot se musiek doen niks goed vir ons samelewing nie. Bly weg van hulle musiek af!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Bookmarks