Your Advert here
cure-real
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 16 to 18 of 18

Thread: Gebed vir my seun

  1. #16
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    175

    Dis OK

    Hallo almal,

    Baie Dankie vir julle ondersteuning en dat julle so baie gebid het vir my. Ons het darem nou vasgestel dat hy nie verslaaf is nie en dat dit net 'n eenkeer ding was. Ek het ook hulp gekry en advies ensovoorts van iemand wat self deur die dinge was.
    Manie Verster
    Josua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oë om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: ........maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
    1Co 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
    1Th 5:17 Bid sonder ophou.

  2. #17
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954
    Dis wonderlike nuus Manie! Nou bid ons die Here se beskerming oor hom en sommer oor al ons 'groen koring' op die land . Mag Hy hulle beskerm van die versoekinge wat satan oor hulle pad bring en dring om die regte keuses te maak.

  3. #18
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    175
    Quote Originally Posted by protea View Post
    Dis wonderlike nuus Manie! Nou bid ons die Here se beskerming oor hom en sommer oor al ons 'groen koring' op die land . Mag Hy hulle beskerm van die versoekinge wat satan oor hulle pad bring en dring om die regte keuses te maak.
    Dankie Protea, ek waardeer regtig al die gebede en ondersteuning hier. Ek onthou nog toe my pa hulle altyd gepraat van groen koring op die lande en nou is dit my beurt. Ja, genade van Bo is alwat sal help.
    Manie Verster
    Josua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oë om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: ........maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
    1Co 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
    1Th 5:17 Bid sonder ophou.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Help asseblief Gebed: Dringende gebed nodig
    By Sonia Smit in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 30
    Last Post: Jul 7th 2009, 10:22 AM
  2. Gebed: Gebed vir doop
    By MercyChild in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 8
    Last Post: Feb 25th 2009, 09:54 PM
  3. Getuienis oor my seun
    By Likkedilla in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 4
    Last Post: Oct 2nd 2008, 06:12 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •