Your Advert here
cure-real
Results 1 to 3 of 3

Thread: Choking game is gevaarlik

  1. #1

    Choking game is gevaarlik

    Wie van julle het al van die wurgspelletjie Choking game gehoor? Dit is baie gevaarlik en ek is as 'n Christen gekant daarteen. Ek het in 2006 een keer in die Huisgenoot 'n artikel oor die Choking game gelees en 'n slapelose nag daaroor gehad. Ek wil net feite gee oor hoekom dit so gevaarlik is.
    Die bloed gaan in jou brein in en volgens dit wat ek in die Huisgenoot gelees het praat hulle van 'n lekker gevoel en se dit voel of jy vlieg. Dit is baie gevaarlik en as 'n Christen wil ek ouers daarvan bewus maak dit die speletjie gewild is onder kinders. Ouers moet nie toelaat dat kinders dit speel nie want dit kan jou kinders lewe in gevaar stel. Ek wil mense hiermee uit die goedheid van my hart daarvan bewus maak dat die Choking game gevaarlik is en dat dit niks goed vir ons samelewing doen nie. Bly weg daarvan.

  2. #2
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,485
    Dis die eerste keer wat ek daarvan hoor Etienne, maar nou weet mens daarvan en kan mens uitkyk vir dit. Eienaardige speletjie, moet sê...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  3. #3
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Ferdi, ek dink ons hare staan orent as ons moet leer wat alles onder die jeug aangaan vandag.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Inligting Harry is gevaarlik
    By Etienne Marais in forum Alles en nog wat
    Replies: 18
    Last Post: Jul 6th 2009, 10:47 AM
  2. Inligting Eminem se musiek is gevaarlik
    By Etienne Marais in forum Alles en nog wat
    Replies: 1
    Last Post: Jun 17th 2009, 09:08 AM
  3. Inligting Slipknot se musiek is gevaarlik
    By Etienne Marais in forum Alles en nog wat
    Replies: 3
    Last Post: Jun 14th 2009, 05:03 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •