Your Advert here
cure-real
Results 1 to 2 of 2

Thread: Hulp met opstel van Meningspeilings

  1. #1
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,484

    Lightbulb Hulp met opstel van Meningspeilings

    Elkeen moet hom-/haarself vergewis dat daar net een forum is (Vrae en menings oor die Bybel), waar ons meningspeilings kan opstel. Hier kan elkeen bietjie gaan speel met die sagteware, sou jy nie seker wees hoe doen mens dit nie.

    As jy 'n nuwe draad oopmaak, is die deel waar jy jou plasing maak, op die "taskbar" aangedui as, Post New Thread.

    Onder Post New Thread is nog 'n "taskbar" waar staan, Additional Options. Onder Additional Options sal jy Post a Poll vind. Moenie in die begin te bekommerd wees oor die aantal opsies nie, mens kan dit altyd weer verander en aanpas.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  2. #2
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Met die sluiting van die "Polls" Forum aan die Engelse kant hoop die moderators dat meningspeilings verantwoordelik en effektief aangewend sal word om besprekings in alle forums aan te vul. Neem asseblief 'n oomblik, soos wat u doen met enige gesprek wat u begin en 1) maak seker die onderwerp hou verband met die doel van die forum en 2) die meningspeiling sal gebruik kan word as 'n hulpmiddel om die bespreking uit te brei.

    Indien u enige vrae het in verband met die gebruik van meningspeilings in enige forum kan u dit aanspreek in die Chat to Moderators forum.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Hulp met opstel van Meningspeilings
    By CFJ in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 1
    Last Post: Jul 11th 2009, 06:45 AM
  2. Hulp met opstel van Meningspeilings
    By CFJ in forum Families vir Christus
    Replies: 1
    Last Post: Jul 11th 2009, 06:45 AM
  3. Hulp met opstel van Meningspeilings
    By CFJ in forum Ester se Koffiehuis
    Replies: 1
    Last Post: Jul 11th 2009, 06:45 AM
  4. Hulp met opstel van Meningspeilings
    By CFJ in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 1
    Last Post: Jul 11th 2009, 06:45 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •