Your Advert here
cure-real
Page 4 of 5 FirstFirst 12345 LastLast
Results 46 to 60 of 70

Thread: Ietsie vir die manne

  1. #46
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Ja en toe wys die Here my dat ek trots is , dit wat ek gedink het ek nie is nie.....nou moet ek nog net my korrelkop sover kry om te admit dat ek nie self die kan los nie, dan sal Hy die ook wegvat.

    My "broer in ons Here" het ook besluit om groot te doop en die alles oor handelinge 8:37 wat in die 83 vertaling vermis word....nie eers gedink om die te gebruik as argument nie, net daaroor gepraat en dink die Here het res gedoen..
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  2. #47
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    175

    Trotsheid

    Quote Originally Posted by Willem View Post

    As ons maar net alles in die Here se hande kan plaas dan sal ons ook soveel gelukkiger in die lewe wees. Goed om van jou te hoor, my broer.
    Manie Verster
    Josua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oë om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: ........maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
    1Co 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
    1Th 5:17 Bid sonder ophou.

  3. #48
    Join Date
    May 2009
    Location
    Boksburg
    Posts
    105
    Quote Originally Posted by manieverster View Post

    Hy weet verseker die beste vir ons Lewens, ons moet maar net altyd seker maak dat ons SY wil in ons lewens soek!

  4. #49
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    175

    Exclamation

    Quote Originally Posted by lukeskywalker View Post
    Hy weet verseker die beste vir ons Lewens, ons moet maar net altyd seker maak dat ons SY wil in ons lewens soek!
    Eendag toe kry ek mos 'n brein "wave" en ek dink so, as ek nou altyd bid vir die Here om saam met my te gaan waar ek ook al gaan en ek voel Sy Heilige teenwoordigheid dan sal ek mos nie dinge doen wat God kan teleurstel nie. Wel, dit werk nie altyd so nie. Jy sien, toe ek iets wil doen wat my gewete pla omdat die Here by my is, toe skuif ek Hom net 'n bietjie opsy. Skynheiligheid is nog 'n ding. "Practise what you preach" is nog een en skaamtelik moet ek se ek het myself skuldig bevind op elkeen van die goed. Maak nie saak hoe klein die oortreding nie, daar bestaan nie groot en klein sondes nie.

    Hoe gereeld lees julle julle Bybels. Wat se vers of hoofstuk of boek in die Bybel het vir jou 'n groot betekenis gehad? Kom deel dit met ons. Ek wil graag weer 'n oproep rig aan die manne om hier te kom pos. Vertel ons wat julle laat tiek. Kom ons wy hierdie draad en miskien word dit 'n forum later aan die Here van die manne af. Kom sit op ons stellasie en kraai jou kraai, haan.
    Manie Verster
    Josua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oë om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: ........maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
    1Co 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
    1Th 5:17 Bid sonder ophou.

  5. #50
    Join Date
    May 2009
    Location
    Boksburg
    Posts
    105
    'n treffende gedeelte wat ek onlangs gelees het, Johannes 17 vers 1 tot 3

    1 DIT het Jesus gespreek, en Hy het sy oë na die hemel opgehef en gesê: Vader, die uur het gekom; verheerlik u Seun, sodat u Seun U ook kan verheerlik --

    2 soos U Hom mag oor alle vlees gegee het, sodat Hy aan almal wat U Hom gegee het, die ewige lewe kan gee.

    3 En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het.

    So uit hierdie stukkie is dit duidelik dat ons nie hoef te wag om te sterf om die ewige lewe te he nie, ons het dit reeds as ons God en Jesus ken.

  6. #51
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    175
    Quote Originally Posted by lukeskywalker View Post
    'n treffende gedeelte wat ek onlangs gelees het, Johannes 17 vers 1 tot 3

    1 DIT het Jesus gespreek, en Hy het sy oë na die hemel opgehef en gesê: Vader, die uur het gekom; verheerlik u Seun, sodat u Seun U ook kan verheerlik --

    2 soos U Hom mag oor alle vlees gegee het, sodat Hy aan almal wat U Hom gegee het, die ewige lewe kan gee.

    3 En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het.

    So uit hierdie stukkie is dit duidelik dat ons nie hoef te wag om te sterf om die ewige lewe te he nie, ons het dit reeds as ons God en Jesus ken.
    Ek hoop nie jy dink ons gaan ewige lewe he hier op aarde en in die liggaam nie. Oeg, as ek 'n ewigheid in my ou liggaam moet lewe. 'n Ewigheid van pyn. Nee wat, liewers in die hemel!
    Manie Verster
    Josua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oë om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: ........maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
    1Co 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
    1Th 5:17 Bid sonder ophou.

  7. #52
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Hi Manie, Luke,

    vanoggend in kerk tydens diens , so geblaai en kry toe die!
    Het al voorheen gewonder oe "koop" mens goud van die Here . soos wat elders staan. Nou wonder ek; ons hoor altyd die vers 31, maar ek het nog nooit die res gehoor/gelees nie... dit verander sake nogal ne'?

    Luk 12:31 Maar soek die koninkryk van God, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.
    Luk 12:32 Moenie vrees nie, klein kuddetjie, want julle Vader het ‘n welbehae daarin gehad om aan julle die koninkryk te gee.
    Luk 12:33 Verkoop julle besittings en gee aalmoese; maak vir julle beurse wat nie oud word nie, ‘n skat in die hemel wat onuitputlik is, waar geen dief by kom of mot verteer nie.
    Luk 12:34 Want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees.

    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  8. #53
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699

    Begpredikase

    Het nog altyd die verstaan as vir alle mense, en kom toe nou die dag af op die'... waar dit vir my lyk asof die salig deel vir sy dissipels is ( as julle mekaar liefhet , nie apostels soos die 12 nie, hoekom praat ons van 12 dissipels? ons is almal sy dissipels soos die groot opdrag ss: "gaan uit maak dissipels van al die nasies ..."

    Luk 6:17
    En Hy het met hulle afgeklim en op ‘n gelyk plek gaan staan, en daar was ‘n skare van sy dissipels en ‘n groot menigte van die volk van die hele Judéa en Jerusalem en die kusstreek van Tirus en Sidon af,
    Luk 6:18 wat gekom het om Hom te hoor en van hulle kwale genees te word; en die wat gekwel was deur onreine geeste, is ook genees.
    Luk 6:19 En die hele skare het probeer om Hom aan te raak, omdat krag van Hom uitgegaan het, en Hy het almal gesond gemaak.
    Luk 6:20 Toe slaan Hy sy oë op oor sy dissipels en sê: Salig is julle, armes, want aan julle behoort die koninkryk van God.
    Luk 6:21 Salig is julle wat nou honger het, want julle sal versadig word. Salig is julle wat nou ween, want julle sal lag.
    Luk 6:22 Salig is julle wanneer die mense julle haat, en wanneer hulle julle verstoot en beledig en jul naam weggooi soos iets wat sleg is, ter wille van die Seun van die mens.
    Luk 6:23 Wees bly in daardie dag en spring op, want kyk, julle loon is groot in die hemel, want hulle vaders het net so aan die profete gedoen.
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  9. #54

    Willem,

    Dis nou wonderlik want net gister hoor ons in die kerk van die koninkryk van God wat in ons is en ook van die koninkryk wat kom. Wou net vir jou se ek hou meer van die versie. Hy se dit vir my beter.

    Mat 6:33 Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.

    En dit is ook wonderlik om te weet:

    Mat 18:20 Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.

    Nou wonder ek Willem, geld dit vir die internet ook?
    Manie Verster
    Josua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oë om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: ........maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
    1Co 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
    1Th 5:17 Bid sonder ophou.

  10. #55
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    175
    Quote Originally Posted by Willem View Post
    Het nog altyd die verstaan as vir alle mense, en kom toe nou die dag af op die'... waar dit vir my lyk asof die salig deel vir sy dissipels is ( as julle mekaar liefhet , nie apostels soos die 12 nie, hoekom praat ons van 12 dissipels? ons is almal sy dissipels soos die groot opdrag ss: "gaan uit maak dissipels van al die nasies ..."

    Luk 6:17
    En Hy het met hulle afgeklim en op ‘n gelyk plek gaan staan, en daar was ‘n skare van sy dissipels en ‘n groot menigte van die volk van die hele Judéa en Jerusalem en die kusstreek van Tirus en Sidon af,
    Luk 6:18 wat gekom het om Hom te hoor en van hulle kwale genees te word; en die wat gekwel was deur onreine geeste, is ook genees.
    Luk 6:19 En die hele skare het probeer om Hom aan te raak, omdat krag van Hom uitgegaan het, en Hy het almal gesond gemaak.
    Luk 6:20 Toe slaan Hy sy oë op oor sy dissipels en sê: Salig is julle, armes, want aan julle behoort die koninkryk van God.
    Luk 6:21 Salig is julle wat nou honger het, want julle sal versadig word. Salig is julle wat nou ween, want julle sal lag.
    Luk 6:22 Salig is julle wanneer die mense julle haat, en wanneer hulle julle verstoot en beledig en jul naam weggooi soos iets wat sleg is, ter wille van die Seun van die mens.
    Luk 6:23 Wees bly in daardie dag en spring op, want kyk, julle loon is groot in die hemel, want hulle vaders het net so aan die profete gedoen.
    Hoe ek dit sien, Willem, is dat daar was eers die 12 dissipels met wie Jesus Sy werk hier op aarde begin het. Ja, Hy het gese maak dissipels van alle nasies maar vir die 12 dissipels het Jesus 'n spesiale opdrag gegee. Nadat Hy opgestaan het uit die dood het hy homself nie aan al die mense (dissipels) gaan wys nie maar wel net aan die 12 wat volgens die Bybel later Apostels geword het. Aan hulle het hy die opdrag gegee wat in Matt 28 opgeteken is. Mat 28:18 En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde.
    Mat 28:19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.
    Mat 28:20 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.
    Hy het aan hulle ook magte gegee wat nie aan enige ander dissipels gegee was nie maar ek sal eers bietjie moet navors. Laat weet maar as jy meer verse kry wat nie duidelik is nie of as jy voel ek het iets verkeerd en ek sal ook dieselfde doen en hopelik sal die ander manne ook hier kom inklim.
    Manie Verster
    Josua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oë om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: ........maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
    1Co 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
    1Th 5:17 Bid sonder ophou.

  11. #56
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Lichtenburg SA
    Posts
    630
    Die woord "dissipel" beteken "volgeling" Almal wat vir Jesus gevolg het (en steeds volg) was en is Sy dissipels. Ons is tereg ook dissipels van Jesus. Jesus het 'n menigte dissipels gehad toe Hy op aarde geleef het. Wanneer daar na die twaalf gekose dissipels verwys word, se die Bybel pertinent "die twaalf" (sien Matt 10:1,5, 11:1, 26:20, Mark 9:35 en vele meer) Wanneer daar nie pertinent van die "twaalf" gepraat word nie, verwys dit na al Jesus se volgelinge.

    Die woord "apostel" beteken "uitgestuurde" en die elf gekose dissipels (en later Mattias wat Judas se plek ingeneem het) is deur Jesus uitgetuur om Sy Kerk op aarde te vestig. Daarom word na hulle as apostels verwys.

  12. #57
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    175
    Quote Originally Posted by Gene View Post

    Dankie Gene, wat 'n leersame stukkie werk. Ek wag nog om te hoor van iemand om te se of 'n die Here teenwoordig is as mens op die internet gesels maar ek het nou my antwoord gekry. Ek dink so ja, want hier kom Gene en gee ons 'n leersame pos en die Heilige Gees het dit in hom opgewek. Prys en loof die Here vir Sy Teenwoordigheid!!!
    Manie Verster
    Josua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oë om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: ........maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
    1Co 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
    1Th 5:17 Bid sonder ophou.

  13. #58
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699

    Hoe bid julle en kry julle antwoorde?

    Sit tans en worstel ( of sal ek se het, maar dink ek het al die antwoorde reeds gekry.. ) oor 'n saak ...miskien 2 noudat ek daaraan dink..

    In elk geval , hoe kry ek antwoord op vrae en leiding ( bybel se immers ons kry nie want ons vra nie ! duh ! ) so nou vra ek en sit ek as spark plug sonner spark en wonner nou hoe weet ek dis nou antwoord ( wil ook graag uit woord bevestig he )

    Die bottom line is ek wil graag by punt kom waar alle besluite onder leiding en met erkenning ? aan God se wil gedoen word...

    Toe dag ek as ons almal se hoe ons antwoorde kry kan ek bietjie scope kry en miskien die blinkers afhaal en ook so vry word, want ek is reeds "free indeed!"
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  14. #59
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    175

    Talking

    Kom ons kyk na hoe Jesus ons geleer bid het en ek gaan nou sommer reguit na die einde toe waar dit se "Laat U Wil geskied". Jesus het gese "Enigiets wat julle van My Vader vra in My Naam en julle glo, sal julle ontvang". So as ons nou die twee kombineer dan vra ons in Jesus Naam en laat Sy will geskied.
    Manie Verster
    Josua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oë om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: ........maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
    1Co 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
    1Th 5:17 Bid sonder ophou.

  15. #60
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Quote Originally Posted by manieverster View Post
    Kom ons kyk na hoe Jesus ons geleer bid het en ek gaan nou sommer reguit na die einde toe waar dit se "Laat U Wil geskied". Jesus het gese "Enigiets wat julle van My Vader vra in My Naam en julle glo, sal julle ontvang". So as ons nou die twee kombineer dan vra ons in Jesus Naam en laat Sy will geskied.
    Eenvoud! as julle nie soos die kinders word nie .... dankie boet!

    Dis soos iets wat ek gelees het oor die koperslang en Israel in woestyn en Jesus op kruis.... kyk na Hom vir redding, ek kan niks doen nie..

    Net so die vra Hom en vertrou Hom, Hy sal my nooit 'n slang of skerpioen gee nie ( waar is die smilie om te se : DANKIE HERE ! dink dis tyd dat ons een kry )
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •