cure-real
Page 5 of 5 FirstFirst 12345
Results 61 to 70 of 70

Thread: Ietsie vir die manne

  1. #61
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    175

    Thumbsup Dis lekker!

    Ja boet somtyds le iets voor die hand liggend en ons sien dit nie raak nie. Wee' jy wat is ons mensdom se probleem? Ons wil dinge te ingewikkeld maak. Ek vang my self kort-kort uit dat ek een of die ander groooooot oplossing vir 'n probleem soek dan le dit hier vlak voor my oe.

    Ek wil vir julle se dis lekker hier. Hier kan ek praat oor dit wat my naby aan die hart le. hier kan ek sonder om te skroom my Redder en Verlosser prys en eer. Hier kan ek vertel wat my sondes en swakhede is en almal spring in om raad en advies te gee. Dankie vir 'n fantastiese forum!!!!!
    Manie Verster
    Josua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oŽ om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: ........maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
    1Co 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
    1Th 5:17 Bid sonder ophou.

  2. #62
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    188
    Quote Originally Posted by manieverster View Post

    Ja nee, broer - dis so waar wat jy se. Dis in mens se natuur om dinge ingewikkeld te maak. Soos toe ek werkloos was en gewonder het watter aanbod om te aanvaar, en te dink "Wat as dit nie die Vader se wil is nie" en so aan. Toe vra ek maar net dat Hy al die verkeerde deure toemaak, sodat daar net een oorbly. En Hy het presies dit gedoen. Die een agent was stomgeslaan oor hy alle kontak met sy een klient verloor het. Die einste klient wat iemand met my ondervinging gesoek het. En inderdaad, wat kan ons beter doen as om vir Sy wil bo alles te vra.

  3. #63
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Dankie,

    tyd dat ek begin vra vir die deure om oop te gaan! Dan sal ek weet waarheen ne'?
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  4. #64
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    188
    Ja nee - as daar 'n deur voor jou oopgaan is dit tyd. Soos iemand al vir my gese het "Die enigste verskil tussen 'n groef en a graf is die diepte."

  5. #65
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    175
    Quote Originally Posted by AndreHa View Post
    Ja nee - as daar 'n deur voor jou oopgaan is dit tyd. Soos iemand al vir my gese het "Die enigste verskil tussen 'n groef en a graf is die diepte."
    Sjoe dit klink darem al te morbied. Komaan ouens, wie is julle?! Waar kom julle vandaan?!
    As 'n mens die Heilige Gees ontvang het en jy is 'n kind van God dan luister jy, jy hou jou ore oop en jy luister vir die stem van die Heilige Gees as Hy met jou praat. Jy kan ook nie net terugsit en se: "Nou ja, die Here sal voorsien" nie. Nee, Hy wil darem ook he jy moet bietjie inisiatief wys!
    Manie Verster
    Josua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oŽ om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: ........maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
    1Co 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
    1Th 5:17 Bid sonder ophou.

  6. #66
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    188
    Inisiatief is 'n goeie ding. En as die Heilige Gees mens in 'n rugting stuur is dit die beste om daarheen te gaan. Die ding is om te luister. Dis wat my baie lank gevat het om te leer.

    Die Here het my al mooi gewys wat die resultate van my eie keuses is, en my 'n voorbeeld gegee hoe Hy kan kies vir my, solank ek net vra. Die verskil tussen Sy keuses en myne se resultate is iets eisliks. Yo. Ek het in die 20 jaar wat ek werk nog nooit so awesome werk gehad nie. Die is die eerste werk waar ek kan deel wees van 'n selgroepie. Selfs my baas staan vir my in tydens vergaderings wat in ons selgroepoe se tyd gebeur. Ek moet se, ek sal nogal hartseer te wees om hier te waai. Maar as Hy se dis tyd, dan's dit tyd.

  7. #67
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Ja ,

    ek begin hoor , maar nou kry ek ook my vlees wat in selfde stem ( dis nou my dagdroom storie vertel stem ) met my praat en al hoe ek kan weet dis die vlees is as it nie met Woord strook nie.

    Eergister toe help die Here my met werk en wat ek moet doen en dis regtig 'n geval van ek kan net dankie Here se, maar nou kom staan en mors "my vlees?" ook tussenin en dan twyfel mens oor wie en waar nou...

    Die deur was ook nog die heeltyd oop terloops , ek het net te veel na die "are you sure that is what He wants for you?" stem geluister i.p.v. om te relax en die Here te vertrou en te leer om te wag op Hom

    Die brein wil analiseer jy sien en oordonder die hart se stilte wat die geesie nodig het om te luister...
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  8. #68
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    175
    Lyk my hier is 'n geval van die kop wat teveel raas. No offence pel, maar jy moet leer om geeste te onderskei.
    Manie Verster
    Josua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oŽ om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: ........maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
    1Co 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
    1Th 5:17 Bid sonder ophou.

  9. #69
    Join Date
    May 2009
    Location
    Boksburg
    Posts
    105
    Quote Originally Posted by AndreHa View Post
    Soos toe ek werkloos was en gewonder het watter aanbod om te aanvaar, en te dink "Wat as dit nie die Vader se wil is nie" en so aan. Toe vra ek maar net dat Hy al die verkeerde deure toemaak, sodat daar net een oorbly.
    Ek het presies dieselfde gedoen met die werk wat ek nou het, ek het die Here gevra om struikelblokke te plaas in die pad van die werke wat nie Sy wil is nie, en die struikelblokke weg te neem van die werk wat Hy wou he ek moes doen.

    So toe ek die aanbod kry en geen ander was dit vir my redelik seker dat die een die Here se wil vir my was.

  10. #70
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    188
    Quote Originally Posted by lukeskywalker View Post
    Ek het presies dieselfde gedoen met die werk wat ek nou het, ek het die Here gevra om struikelblokke te plaas in die pad van die werke wat nie Sy wil is nie, en die struikelblokke weg te neem van die werk wat Hy wou he ek moes doen.

    So toe ek die aanbod kry en geen ander was dit vir my redelik seker dat die een die Here se wil vir my was.
    Ja nee, kyk. Partykeer besef mens nie jy kan maar net vra nie. Maak nie saak wat ons in die ou lewe deurgaan nie, ons kan altyd vir hulp vra. Partykeer met my werk was ek al oorweldig met onsekerheid - so veel so dat ek gebid het "Vader, ek het geen idee hoe om hierdie gedoen te kry nie. Ek wet nie eers waar om te begin nie - help my tog asseblief?". So paar ure later was alles mooi kant en klaar.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •