Dit is vandag Francois Marais se verjaarsdag....
Van Lighuis se kant af wil ons net ook vir jou baie geluk sê. Jy is nog jonk genoeg om jou verjaarsdag te vier....Hoop jy het 'n fantastiese dag en dat jy God se rykste seën sal ervaar in hierdie nuwe lewensjaar.
Groete
Lanie




Hoop jy het 'n fantastiese dag en dat jy God se rykste seën sal ervaar in hierdie nuwe lewensjaar.
Reply With Quote


ek is regtig verbaas oor hoe vriendelik mense op die forum is. Mens kan die liefde voel hier tussen ons Afrikaanse mensies.



Bookmarks