Your Advert here
cure-real
Results 1 to 6 of 6

Thread: Spesiale verjaarsdag!!!!

  1. #1
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184

    Spesiale verjaarsdag!!!!

    Dit is vandag 'n 'n baie spesiale verjaarsdag vir 'n baie spesiale mensie....

    MercyChild - Baie geluk met hierdie eerste verjaarsdag as kind van die Allerhoogste! Mag dit 'n wonderlike dag vir jou wees en die begin van 'n lewensjaar waarin jy God se liefde en vrede elke dag sal ervaar.

    Ons is lief vir jou!

  2. #2
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,486
    Baie geluk Linda en mag die liewe Here jou bederf vandag!
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  3. #3
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,471
    Blog Entries
    10
    Mag die HERE jou seën en jou behoed;
    Mag die HERE Sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;
    Mag Hy Sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.

    Lekker verjaar
    Be Blessed

    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!




  4. #4
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    3,279
    Blog Entries
    7
    Dankie julle, dit voel nogal vreemd en ek is nie so seker wat om met myself aan te vang vandag nie. Die Here was vir my baie goed, en as ek daaraan dink loop my hart oor van blydskap vandag. Dis is 'n groot voorreg om hierdie jaar my verjaarsdag binne SY wil te herdenk. Waarvoor ek werklik dankbaar is, is vir GOD se genadekans. Daar is geen groter geskenk as dit nie! Ek was regdeur die jaar bederf deur GOD se goedheid en guns, nuwe vriende wat HY toegelaat het ek moet ontmoet, en dan was daar nog hope seeninge ook!!! Hy wag nie vir verjaarsdae nie. LOL!
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  5. #5
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954
    Baie geluk Klynsis! Mag die Here jou seen met die keur van Sy seeninge! Ons is SO trots op jou en is BAIE lief vir jou. X 777

  6. #6
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4
    Hey baie geluk. Mag jy al hoe sterker en sterker in die Vader se woord groei!

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Gelukkige Verjaarsdag, Francois!
    By Lanie in forum Alles en nog wat
    Replies: 10
    Last Post: Aug 3rd 2009, 05:15 AM
  2. Veels geluk met jou verjaarsdag, Willem :)
    By paidforinfull in forum Alles en nog wat
    Replies: 9
    Last Post: Mar 30th 2009, 01:18 PM
  3. 'n Baie spesiale pa en seun.
    By Die Filadelfieer in forum Alles en nog wat
    Replies: 1
    Last Post: Jan 30th 2009, 09:50 PM
  4. Twee broers en 'n oop graf : spesiale oomblike in die Bybel.
    By Die Filadelfieer in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 1
    Last Post: Nov 25th 2008, 11:59 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •