Liewe Protea...
lyk my Willem kan jou baie beter inligting gee ! ..... pragtig Wilem ! ..... die beste help vir enige probleem, is die wat daarmee saamleef ! ........ mense wat die oorwinningskrag van Christus binne 'n " disorder " beleef, is jou sterkste ondersteuning ..... die wat 'n probleem in 'n getuienis kan omskep ......
Tourette's is 'n s.g. "tik" disorder ..... spiersametrekkings of ander onwillekeurige bewegings / reaksies ..... kinders met autisme het ook soms sulke ticks, maar, as ek dit reg verstaan, is iemand met Tourettes is nie noodwendig op die Autisme spektrum nie ......
wat baie help hiervoor, soos vir autisme, is masseer e.a. desensitasie terapie..... en soos Willem se, om ritme toe te pas...... meeste met tourettes werk die lekkerste ( insluitend leer vir eksamens ! ) met musiek in die omgewing, want dit help die brein om " in ritme " te bly ........ jy wil nie die flinke breintjie onderdruk nie, maar eerder help om "in rat" te kom wanneer die clutch wil gly ........ een van my kleinding se klasmaats het die spiertrekke in sy gesiggie en hande nogal erg en hulle gebruik massering en musiek terapie om hom te help .......
daar is 'n "online community" vir tourettes :
http://www.tourette-syndrome.com/
oor tourettes in autisme kan nogal heelwat inligting kry by :
http://www.autism-help.org/comorbid-...ome-autism.htm
en ja, Willem .... ons Afrikaners het nogal 'n goeie klap daarvan weg, veral die tong storie ...... en nie net die manne nie ( ek sukkel ook daarmee - van ouma en pa ge-erf...... onthou, dis 'n teken van hogere intellegensie !!! ......
groete
m




...... onthou, dis 'n teken van hogere intellegensie !!! ......
Reply With Quote



Bookmarks