Your Advert here
cure-real
Page 3 of 3 FirstFirst 123
Results 31 to 32 of 32

Thread: Wees heilig!!

  1. #31
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Newcastle, KwaZulu-Natal, South Africa
    Posts
    1,145
    Quote Originally Posted by mari View Post
    Hey, Dawie, jy's oulik ..... uiteindelik behoorlike terme vir die Ingels "legal" en "vital" ......

    Heiligmaking is dan om te groei in die stand van jou status ....... ( klink dit reg ? ) ........

    .... m
    Mari
    Ja, dit klink vir my reg. Ek sê gewoonlik jy moet in jou stand opleef na die status wat God vir altyd aan jou toegeken het.
    In die kringe waar ek beweeg praat hulle op Ingels van "state" (status - die een wat God aan ons toeken - die rede vir Ef.1:3 "Geseënd is die God en Vader van ons Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus Jesus ") en "standing" (stand - dit gaan onder meer oor die volle wapenrusting en hoe ons weerstand bied teen die bose). Hoewel ek nogal dink dat sommige van die elemente van die wapenrusting het te doen met ons status, bv. die helm van verlossing, maar dan word hierdie helm prakties ingespan om aan die stryd deel te neem en die vyand te verslaan (stand). Sonder daardie volkome status dink ek die stryd is verlore. Ons sou nie eers daarmee kon begin nie.

  2. #32
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Quote Originally Posted by David2 View Post
    Hoewel ek nogal dink dat sommige van die elemente van die wapenrusting het te doen met ons status, bv. die helm van verlossing, maar dan word hierdie helm prakties ingespan om aan die stryd deel te neem en die vyand te verslaan (stand). Sonder daardie volkome status dink ek die stryd is verlore. Ons sou nie eers daarmee kon begin nie.
    Dit wat God reeds gedoen het en ons prakties moet inspan en gebruik... Dankie David!
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Wees onderdanig...
    By Lanie in forum Ester se Koffiehuis
    Replies: 20
    Last Post: May 26th 2009, 09:27 AM
  2. Wees eensgesind!
    By Gene in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 4
    Last Post: May 8th 2009, 09:13 PM
  3. Pa wees en balans
    By Willem in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 22
    Last Post: Oct 14th 2008, 11:12 AM
  4. Onrein en heilig?
    By Willem in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 2
    Last Post: Sep 10th 2008, 01:13 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •