cure-real
Results 1 to 2 of 2

Thread: Beloftes

  1. #1
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10

    Beloftes

    Ek was op soek na 'n versie in die Bybel wat praat oor: Die Here dans oor ons.
    Wat ek gevind het in Zep.3:17.....Hy juig oor jou met gejubel. ... die woord in Hebreeus vir juig is giyl..... wat beteken twirl of draai to spin round (under the influence of any violent emotion), i.e. usually rejoice,

    ... en toe stuur 'n vriend die vir my : Jesaja 62:5 Want soos 'n jonkman 'n jongedogter trou, so sal jou kinders jou trou; en soos die bruidegom bly is oor die bruid, sal jou God oor jou bly wees.
    en die woord vir bly hier beteken.... It means to display joy (slang) Yes !, we did it !, Oh yeah ! one must , one has to, it is necessary to; sometimes, on occasion;

    Maar toe lees ek verder, Jesaja 62:6....
    . o Julle wat die HERE herinner aan sy beloftes--moenie rus nie en alhoewel die vers met betrekking tot Jerusalem geskrywe is...... het dit my laat dink aan die beloftes van die Here oor ons, en dan veral ook ten opsigte van ons kinders...... Moenie ophou om die Here te herinner aan Sy beloftes nie......
    ..

    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  2. #2
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10
    Mattheus 18:14 So is dit nie die wil van julle Vader wat in die hemele is, dat een van hierdie kleintjies verlore gaan nie.


    Dankie Here dat dit dit nie in U wil is dat enige van ons / ons kinders verlore sal gaan nie.

    Amen
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. BELANGRIK Skrifte van God se beloftes!
    By MercyChild in forum Alles en nog wat
    Replies: 24
    Last Post: Jan 20th 2009, 08:55 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •