Dis met belangstelling dat ek die draad volg.
As voorbeeld kan ek noem dat NG Moreletta 50% van al hulle inkomste weg gee, dws buite hulle eie kerk spandeer
Vir my is die "bottomline":
- Christus het beslis ook geld nodig vir Sy Koninkrykwerk hier op aarde
- Armes en weduwees moet gehelp word
- Sendelinge en Evangelisasie het ook geld nodig
- Kerke het geld nodig vir instandhouding, salarisse, sending, barmhartigheidswerk ens.
- Maatskaplike werkers organisasies het geld nodig
- Die Bybelgenootskap en die Gideons het geld nodig vir Bybel-verspreiding
- Gee so veel as moontlik van jou inskomste vir die organisasies met 'n blye hart en met LIEFDE, die Here sien dit raak en sien jou hart
- Moenie iets terug verwag as jy gee nie, tensy jy aan Voorspoedsteologie glo (ek glo nie)
- Hoeveel jy gee is 'n saak tussen jou en die Here
- Behalwe jou geld moet jy nog ook jou TYD gee
my God; in Him I will trust (Psa 91:2).
If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.
Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.
Bookmarks