
Originally Posted by
Johnny
Fila, so 6 jaar gelede het Pastoor Dries met ons 'n reeks gedoen oor "Soos in die dae van Noag". Ons het reeds toe al die gebou bespreek en ja daar is inderdaad 'n verband tussen die oue en die nuwe. Dit is alles tekens wat die meeste mense mis omdat die Illuminati, die Rooms kerk en ander organisasies "simbole" gebruik om te kommunikeer. Soos ook hierdie een van Bush en ander wereld en kerk leiers.
Johnny
Baie interessant, tot Spiderman, Bill Clinton, Iran se president en pres Sarkozy van Frankryk is daar met die teken !!!
Gelukkig is my Here se krag sterker as al hierdie persone se tekens saam !!!
my God; in Him I will trust (Psa 91:2).
If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.
Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.
Bookmarks