cure-real
Results 1 to 2 of 2

Thread: Hoe neem ek Jesus aan.....?

  1. #1

    Hoe neem ek Jesus aan.....?

    Ek is nog 'n a Ateis...ek dien nog geen God...ek is 'n ongelowige. Wat moet ek doen om Jesus as my Verlosser aan te neem? "Hoe word ek 'n Erfgenaam?" Wedergeboorte of bekering is 'n persoonlike saak tussen jou en God. Dit is 'n radikale verandering in jou lewe. Jy draai jou rug op die wreld, breek met sonde en stap 'n pad van Heiligmaking...en ja, jy gaan heel moontlik baie vriende en selfs familie verloor in die proses. Jesus is die deur...die Oospoort. Lees ook "Die Wonder van die Bybel". Hier is 'n kort samevatting:


    Bekering

    Johannes 10:9
    Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word

    Hoe word ek gered?
    Johannes 3:16
    Want so lief het God die wreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan h.

    n Geestelike geboorte is nodig

    Johannes 3:3
    Soos in die Bybel geskryf (negatiewe vorm)
    Jesus antwoord en s vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek s vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.

    Haal die nies uit en lees weer

    Johannes 3:3
    (positiewe vorm)
    Jesus antwoord en s vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek s vir jou, as iemand weer gebore word ,kan hy die koninkryk van God sien.

    Kan ons deur goeie werke gered word?

    Efesirs 2:8
    Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God;

    Romeine 3:23
    .. want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God,..

    maar my ouers is gelowiges, so ek is ook gered.

    Romeine 14:12
    So sal elkeen van ons dan vir homself aan God rekenskap gee.

    Esegil 18:20
    Die siel wat sondig, di moet sterwe; die seun sal nie die ongeregtigheid van die vader help dra nie, en die vader sal nie die ongeregtigheid van die seun help dra nie; die geregtigheid van die regverdige sal op hom wees, en die goddeloosheid van die goddelose sal op hom wees.

    God bedoel wat Hy s en Hy s wat Hy bedoel!

    Elkeen van ons het n lewenslyn met 2 vaste punte daarop.

    Iewers op hierdie lyn moet n 2de geboorte wees, n geestelike geboorte volgens Johannes 3:3.

    2000 jaar gelede het Jesus die prys betaal vir ons sondes.

    Boek van die Lewe

    Wanneer ek Jesus aanneem as my Verlosser en Saligmaker skryf Hy my naam in die boek van die lewe en ek word Sy kind.

    Galasirs 4:7
    Daarom is jy nie meer dienskneg nie, maar kind; en as jy kind is, dan ook erfgenaam van God deur Christus

    Poel van Vuur

    Openbaring 20:15
    En as dit bevind is dat iemand nie opgeskryf was in die boek van die lewe nie, is hy in die poel van vuur gewerp.

    VERNIET

    Openbaring 21:6
    En Hy het vir my ges: Dit is verby! Ek is die Alfa en die Omga, die begin en die einde. Aan die dorstige sal Ek gee uit die fontein van die water van die lewe, verniet.

    Jesus het die prys betaal.en ek en jy kan die geskenk van die ewige lewe kry..verniet!

    Neem Hom aan deur hierdie gebed te bid.

    Here, ek kom na U toe, net soos ek is. Ek besef ek is verlore. Dankie dat U my wil red en dat U vir my ja s. Ek s ook vir U ja. Vergewe en verlos my van my sonde; maak my U kind. Skryf my naam in die Boek van die Lewe. Ek neem U aan as my Verlosser. Dankie dat ek nou U kind kan wees.

    Jy kan op God vertrou

    Numeri 23:19
    God is geen man dat Hy sou lieg nie; of n mensekind dat dit Hom sou berou nie. Sou Hy iets s en dit nie doen nie, of spreek en dit nie waar maak nie?

    Geluk!!

    As jy hierdie gebed met begeerte en opregtheid van hart gebid het, dan kan jy jou naam in skryf by Johannes 3:3.

    As jy meer wil weet oor bekering of wedergeboorte kan jy my gerus kontak. Sluit aan by n gemeente wat die Woord suiwer verkondig, doen bybelstudie, bid en stap n nuwe pad saam met Jesus. S totsiens vir die ou lewe en begin geestelik te groei.

    Nuwe Mens

    Effesirs 4:20-24
    Maar julle het Christus nie so leer ken nie,
    as julle ten minste van Hom gehoor het en in Hom onderrig is soos die waarheid is in Jesus:
    dat julle, wat die vorige lewenswandel betref die oue mens moet afl wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan,
    en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed
    en julle met die nuwe mens moet beklee wat na God geskape is in ware geregtigheid en heiligheid.

  2. #2

    Re: Hoe neem ek Jesus aan.....?

    Bestudeer onderstaande gedeelte en maak seker dat jy 'n Jesus kind is. Die tyd het min geword!
    Volg dan die stap vir stap Bybelse riglyn om Jesus aan te neem as jou persoonlike Verlosser.




Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Neem jou kruis op, elke dag!
    By CFJ in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 0
    Last Post: Nov 1st 2007, 05:53 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •