Your Advert here
cure-real
Results 1 to 13 of 13

Thread: Johannes se Dissipels

  1. #1
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,442
    Blog Entries
    10

    Johannes se Dissipels

    Het die dissiples van Johannes, deel uitgemaak van Jesus se dissiples??
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  2. #2
    As ek 'n raaiskoot kan waag sou ek sê nee, Johannes (die doper) het mos vir 'n ruk nog aangegaan voor hy doodgemaak is, en ek reken sy disipels sou in daardie tyd nog by hom gebly het.....maar soos ek sê, is dit 'n skoot in die donker.

  3. #3
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4
    Ek weet van Johannes se disipels het na Jesus toe gegaan

    Joh 1:34 - 42

    En ek het gesien en getuig dat Hy die Seun van God is. Die volgende dag het Johannes weer daar gestaan en twee van sy dissipels;
    en toe hy Jesus sien wandel, sê hy: Dáár is die Lam van God!
    En die twee dissipels het hom dit hoor sê en Jesus gevolg. En toe Jesus Hom omdraai en hulle sien volg, sê Hy vir hulle: Wat soek julle? En hulle antwoord Hom: Rabbi—dit wil sê, as dit vertaal word, Meester—waar is U tuis? Hy sê vir hulle: Kom kyk. Hulle het gegaan en gesien waar Hy tuis was en dié dag by Hom gebly. En dit was omtrent die tiende uur. Andréas, die broer van Simon Petrus, was een van die twee wat dit van Johannes gehoor en Hom gevolg het. Hy het eers sy eie broer Simon gekry en vir hom gesê: Ons het die Messías gevind—dit is, as dit vertaal word, die Christus. En hy het hom na Jesus gelei. Toe kyk Jesus hom aan en sê: Jy is Simon, die seun van Jona; jy sal genoem word Céfas, wat vertaal word Petrus.

    Hoop dit help
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  4. #4
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,442
    Blog Entries
    10
    DAnkie ouens, ek het toe gisteraand die antwoord gekry... gelees tot ek gekry het
    Volgens Matteus 4 :18 En terwyl Jesus langs die see van Galiléa loop, sien Hy twee broers, Simon wat genoem word Petrus, en Andréas, sy broer, besig om 'n net in die see uit te gooi; want hulle was vissers.

    19 En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.

    Maar ek was besig in Johannes, en daar sê dit in Hoofstuk 1:37 En die twee dissipels (van Johannes) het hom dit hoor sê en Jesus gevolg.

    38 En toe Jesus Hom omdraai en hulle sien volg, sê Hy vir hulle: (1:39) Wat soek julle? En hulle antwoord Hom: Rabbi--dit wil sê, as dit vertaal word, Meester--waar is U tuis?

    39 Hy sê vir hulle: Kom kyk. Hulle het gegaan en gesien waar Hy tuis was en dié dag by Hom gebly. En dit was omtrent die tiende uur.

    40 Andréas, die broer van Simon Petrus, was een van die twee wat dit van Johannes gehoor en Hom gevolg het.

    41 Hy het eers sy eie broer Simon gekry en vir hom gesê: Ons het die Messías gevind--dit is, as dit vertaal word, die Christus.

    42 En hy het hom na Jesus gelei. Toe kyk Jesus hom aan en sê: Jy is Simon, die seun van Jona; jy sal genoem word Céfas, wat vertaal word Petrus.

    Andréas, die broer van Simon Petrus..... dieselfde mense??
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  5. #5
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,695
    Pastoor Dries het Sondagaand met ons doopdiesn ook hierdie vers aangehaal:

    Joh 3:26 En hulle het na Johannes gekom en vir hom gesê: Rabbi, Hy wat saam met u oorkant die Jordaan was, van wie u getuig het, kyk, Hy doop, en almal gaan na Hom toe.

    Hier is die antwoord. So, hier staan Johannes en sy dissipels aan die een kant...en Jesus aan die ander kant.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  6. #6
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,442
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Pastoor Dries het Sondagaand met ons doopdiesn ook hierdie vers aangehaal:

    Joh 3:26 En hulle het na Johannes gekom en vir hom gesê: Rabbi, Hy wat saam met u oorkant die Jordaan was, van wie u getuig het, kyk, Hy doop, en almal gaan na Hom toe.

    Hier is die antwoord. So, hier staan Johannes en sy dissipels aan die een kant...en Jesus aan die ander kant.
    Johnny, hoeveel dissipels het Johannes gehad, en die vers sê, En hulle het na Johannes gekom,,,,, wie het na Johannes gekom??
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  7. #7
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,695
    Ek weettie...wassie da nie..

    Joh 3:26 (Barnes E-Sword)
    Came unto John - Came to him with their complaint; envious and jealous at the success of Jesus, and evidently irritated from the discussion, as if their master was about to lose his popularity.
    Rabbi -
    Master. See the notes at Mat_23:7. Acknowledging him as their master and teacher.
    That was with thee - Who was baptized by thee.
    Thou barest witness - See Joh_1:29-35.
    All men come to him - This was the source of their difficulty. It was that Jesus was gaining popularity; that the people flocked to him; that they feared that John would be forsaken, and his followers be diminished in numbers and influence. Thus many love their sect more than they do Christ, and would be more rejoiced that a man became a Presbyterian, a Methodist, a Baptist, than that he became a sincere and humble Christian. This is not the spirit of the gospel. True piety teaches us to rejoice that sinners turn to Christ and become holy, whether they follow us or not. See Mar_9:38-39. Let Jesus be exalted, and let men turn to Him, is the language of religion, whatever denomination they may feel it their duty to follow.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  8. #8
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Lichtenburg SA
    Posts
    630
    Al Johannes se dissipels het beslis nie Jesus se dissipels geword nie. Die Bybel gee nie vir ons getalle nie maar daar het beslis dissipels by Johannes agtergebly. In Lukas 7 lees ons waar Johannes in die tronk was, en hy toe twee van sy dissipels na hom geroep het en na Jesus gestuur het om vir Hom te vra of Hy werklik die Messias was

    Johannes 7:19 En Johannes het sekere twee van sy dissipels na hom geroep en hulle na Jesus gestuur en gesê: Is U die Een wat sou kom, of moet ons ’n ander een verwag?

    Ek vermoed hulle sou waarskynlik na Johannes se dood wel dissipels van Jesus geword het, maar hulle was nie deel van die twaalf nie.

  9. #9
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,695
    Jesus het ook nie net 12 dissipels gehad nie. Hy het BAIE meer gehad as dit, maar 12 is uitverkies.

    Joh 6:66 Hieroor het baie van sy dissipels teruggegaan en nie meer saam met Hom gewandel nie.
    Joh 6:67 Toe sê Jesus vir die twaalf: Wil julle nie ook weggaan nie?
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  10. #10
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Lichtenburg SA
    Posts
    630
    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Jesus het ook nie net 12 dissipels gehad nie. Hy het BAIE meer gehad as dit, maar 12 is uitverkies.

    Joh 6:66 Hieroor het baie van sy dissipels teruggegaan en nie meer saam met Hom gewandel nie.
    Joh 6:67 Toe sê Jesus vir die twaalf: Wil julle nie ook weggaan nie?
    Johnny, dis wat ek bedoel. Johannes se dissipels kon dalk na sy dood dissipels van Jesus geword het, maar hulle was nie deel van die twaalf (m.a.w. die binnekring) nie. Die woord "dissipel" beteken immers "volgeling" Almal wat Jesus gevolg het, was (is is steeds) sy dissipels.
    Last edited by Gene; Oct 27th 2009 at 09:33 AM. Reason: Verkeerde woordkeuse

  11. #11
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,695
    Gene, ek stem saam met jou. Wou net wys dat Jesus baie volgelinge gehad het. Dit is so in die kerk vandag ook.....daar is maar min WARE volgelinge, net soos die Bruid 'n minderheid gaan wees......'n "REMNANT".....'n "OORBLYFSEL".
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  12. #12
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Lichtenburg SA
    Posts
    630
    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Gene, ek stem saam met jou. Wou net wys dat Jesus baie volgelinge gehad het. Dit is so in die kerk vandag ook.....daar is maar min WARE volgelinge, net soos die Bruid 'n minderheid gaan wees......'n "REMNANT".....'n "OORBLYFSEL".
    Hi Johnny

    Dis reg, jy en ek is op dieselfde golflengte... Maar verstaan ek jou reg, as jy se dat daar dit in vandag se kerk net so is, dat daar min WARE volgelinge is (en ek stem volmondig met jou saam daaroor), impliseer jy dalk daarmee dat die ander dissipels van Jesus nie WARE dissipels was nie, maar slegs die 12? Indien wel, verskil ek van jou. Die twaalf was deur Jesus uitgekies om deel van die binnekring te wees, omdat Hy hulle intensief wou oplei met die doel om hulle later uit te stuur. Maar dit beteken nie dat die ander volgelinge nie ook WARE volgelinge was nie.

    (As ek jou verkeerd verstaan, dan vra ek sommer by voorbaat askies.)

  13. #13
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,695
    Gene,

    Ek kan net dink aan een dissipel van die twaalf dink wat verlore gegaan het...Judas. Petrus wat Jesus 3 maal verloen het is later by die See van Galilea (Mensa Christi) herstel deur Jesus. Ek glo baie van die ander het Jesus nogsteeds gevolg, maar Jesus het net 12 nodig gehad soos jy tereg se.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Vergewe - soos Paulus vir Johannes Markus vergewe?
    By Nicolaas in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 1
    Last Post: Apr 28th 2009, 07:10 AM
  2. Johannes die Doper
    By marline in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 1
    Last Post: Mar 8th 2009, 03:21 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •