Ek stem saam met Ta-An. Gebed. En vandag bid ons saam met jou.
Dit hang baie van die persoonlikheid af van die persoon of hulle verslaaf raak of nie, maar die Vader se krag is so sterk dat niks onmoontelik is om oor te kom nie.
'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
[May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
[May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'
Bemidbar 6:24-26
[Numbers 6:24-26]
Bookmarks