Kersfees / Xmas
( Ons gesels elke jaar daaroor, maar daar het heelwat nuwe stemme bygekom, so ..... )
Wat gemaak in 'n wereld vol tinsels, tjoklits...... geskenke wat belowe om jou skuldgevoelens in jou beursie te begrawe...... en coca-cola vader krismisse ....
indien wel, hoe vier / beleef gelowiges wat die waarheid nastreef dan vandag kersfees ? ....
hoe respekteer jy familie tradisie, al sit jou hart iewers anders ?
en hoe dra ouers die teenstrydigheid aan blinkoog kleingoed oor ?
... m
Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.
Bookmarks