Your Advert here
cure-real
Page 2 of 3 FirstFirst 123 LastLast
Results 16 to 30 of 36

Thread: Kersfees / Xmas

  1. #16
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954
    Ek sien nou eers hierdie draad. Mia, jy moet ons ALLES kom vertel en wys. Kan julle julle indink in die invloed wat so n voorstelling van die geboorte van Christus op die 'akteurs' gaan he?!?! Mag julle n BAIE geseende aand he!

  2. #17
    Ons vier Jesus se Geboortedag (per toeval op Des. 25). Net my

    (No way gaan ek vir die duiwel NOG 'n kans gee om Jesus uit mense se lewens en geheue uit te wis nie!!)
    -----------------------------------------------------------------------------------------------------------------

    "for in Him we live and move and have our being."Acts 17:28

    1 Cor. 2:10 "but God has revealed it to us by his Spirit. The Spirit searches all things, even the deep things of God." (NIV).

  3. #18
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,486
    Blog Entries
    10
    Hoekom noem ons dit op Afrikaans : Kersfees??
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!




  4. #19
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4
    Deu 12 Ruthlessly demolish all the sacred shrines where the nations that you're driving out worship their gods--wherever you find them, on hills and mountains or in groves of green trees. Tear apart their altars. Smash their phallic pillars. Burn their sex-and-religion Asherah shrines. Break up their carved gods. Obliterate the names of those god sites. Stay clear of those places--don't let what went on there contaminate the worship of GOD, your God.

    Jer 10:2 Listen most carefully: "Don't take the godless nations as your models. Don't be impressed by their glamour and glitz, no matter how much they're impressed. The religion of these peoples is nothing but smoke. An idol is nothing but a tree chopped down, then shaped by a woodsman's ax. They trim it with tinsel and balls, use hammer and nails to keep it upright.

    Jer 10:6 All this is nothing compared to you, O GOD. You're wondrously great, famously great.

    Jer 10:14 Elke mens word dom, sonder kennis; elke goudsmid staan beskaamd deur die gesnede beeld; want sy gegote beeld is ‘n leuen, en daar is geen gees in hulle nie.
    Jer 10:15 Nietige afgode is hulle, werk vir spotterny; in die tyd van hulle besoeking gaan hulle tot niet.

    En as iemand sê dat die deel uit die OT kom wil ek jou vandag vra, lewe jy op die HELE woord van YHWH of slegs die dele wat jy wil lees soos die NG Kerk?
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  5. #20
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Hi Francois,

    Die gedeelte in Jeremia 10 wat jy aanhaal verwys nie na 'n fisiese boom wat in 'n huis gemaak staan is en met goud en silwer versier is, en dan aanbid word as 'n afgod nie, maar na 'n afgodsbeeld wat uit die hout van 'n boom gekerf word deur 'n ambagsman en dan versier of oorgetrek word met goud en silwer, presies soos die heidennasies se gebruik was.

  6. #21
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4
    Umm die goue balle gesnede beelde wat in die boom hang.
    Al daai goed wat in die boom hang het 'n simbool gekoppel aan die beeldjie.
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  7. #22
    Quote Originally Posted by Francois Marais View Post
    Umm die goue balle gesnede beelde wat in die boom hang.
    Al daai goed wat in die boom hang het 'n simbool gekoppel aan die beeldjie.
    So mens moenie in Suzuki's ry nie want dis deur Japanese gemaak en hulle aanbid afgode?

    Nee wat, sulke balletjies en goeters beteken maar niks meer vir my as dat hulle blink nie. Hulle het geen waarde nie - die boompie het geen waarde nie, maar dit skep 'n vrolike atmosfeer.

    Kersbome, Kersfees versierings ens. het niks met Jesus te doen nie - dis slegs 'n mensgemaakte tradisie wat lekker is.

    Wat belangrik is is dat Kersfees ook (behalwe nou vir die nuttelose maar lekker ander tradisies) die offisiele denkdag van Jesus se geboorte is, en nou wil baie Christene dit staan en afskaf. Aai toggie .

    PS - ek het nou bietjie meer tyd en wil net die volgende byvoeg: mens kan maklik allerhande demoniese betekenisse agter elke 'boom' vind as mens regtig soek. Ek meen - selfs die son, maan en sterre was/word aanbid. Beteken dit nou mens mag nie van prente daarvan hou nie?

    Nee wat, ek weier om my lewe in 'vrees' vir die duiwel te lewe. As iets blatant okkulties is (soos pentagramme, yin yang simbole ens.) sal ek dit nie in my huis inbring nie.

    En hoekom nou een mensgemaakte tradisie vir 'n ander een verruil? I.p.v. kersbome en versiersels versier sommige nou met kerse en 'nativity' standbeelde (wat 'n Rooms-Katolieke gebruik is). Dit maak vir my geen sin nie.

    Sien die dag vir wat dit is - een van die min dae om met mens se geliefdes deur te bring in vandag se besige lewe, en 'n dag om spesiaal Jesus se geboorte te onthou en te vier, dwarsoor die hele wereld.

    Ek wil julle net met hierdie gedagte laat: as ek vandag naby my familie was het ek die Here absoluut geloof en dank omdat ek saam met hulle kon herhinneringe bou deur Kersdag met mekaar en met Hom deur te bring. Kersdae is vir ons vreeslik eensaam - ons familie is oor die aardbol versprei. Ek het my ouers een maal in die laaste 14 jaar gesien (my Ma 2x), en my dogter, skoonseun en kleinseuns 18 maande laas. Ek WENS ek kon Kersfees met hulle wees. Gelukkig het ek vreeslike pragtige herhinneringe van Kersfese wat ons in die 'ou' dae saam deurgebring het.

    Ek verlang so baie na hulle dat ek nog nie eers die moed bymekaargeskraap het om my triestige (klein) ou boompie op te sit nie.

    Uiteindelik 'Die Einde'
    Last edited by paidforinfull; Dec 13th 2009 at 09:15 PM.
    -----------------------------------------------------------------------------------------------------------------

    "for in Him we live and move and have our being."Acts 17:28

    1 Cor. 2:10 "but God has revealed it to us by his Spirit. The Spirit searches all things, even the deep things of God." (NIV).

  8. #23
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    3,279
    Blog Entries
    7
    Ek lees die inhoud van die draad en verstaan dat ons Jesus se geboorte dag moet vuur! Kersfees is ook dan 'n tyd vir familie om saam te kom volgens tradisie, maar ek het vir die laaste paar jaar uit die bus geval en nie die tyd saam met familie spandeer nie. My grootste droom was om hierdie jaar kwaliteit tyd met familie te spandeer en te probeer opmaak vir verlore jare.

    Laasjaar Kersfees het ek 'n groot deurbraak gehad, of so het ek gedink, en my verwagting was om hierdie jaar beslis die beste tyd te hê van liefde, omgee, en werklik net Jesus leef vir ander in hierdie seisoen, maar dinge het nie so uitgewerk nie.

    Die feestyd as sulks vir my "suck". Hierdie is die tydperk waar meeste mense met die harde realiteit van die lewe te doen kry. Die selfmoordsyfers styg met meer as dubbel die hoeveelheid. Families word uitmekaar geruk en geskeur. Vir die laaste 3 jaar het ek tydens die feestyd altyd soos 'n vlugteling gevoel opsoek na 'n veilige hawe.

    As ek om my kyk, sien ek bitter min mense wat Jesus se geboorte vuur! Ek verstaan nie. Die seun is aan hierdie wêreld - aan ons geskenk, om ons te verlos van stryd, ellende, en bindings ens. Maar presies die teenoorde gebeur tydens die fees seisoen!
    Last edited by MercyChild; Dec 17th 2009 at 01:01 PM.
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  9. #24
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4
    en dog ek ek het 'n rede om sad te wees kerstyd....
    As jy afgodsoffers wil eet en sterk genoeg staan om nie te val nie, okay. Ek is nie sterk genoeg nie. So mens kan maar maak wat mens pas

    Die tyd is baie harde tyd. Al die mense wat saam kuier en gesinne wat saam is. My gesin sit tans in Moz. Dink ons het 4 jaar terug saam gekuier op kersdag

    Sal die jaar maar weer fliek kyk...
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  10. #25
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    3,279
    Blog Entries
    7
    Quote Originally Posted by Francois Marais View Post
    en dog ek ek het 'n rede om sad te wees kerstyd....
    As jy afgodsoffers wil eet en sterk genoeg staan om nie te val nie, okay. Ek is nie sterk genoeg nie. So mens kan maar maak wat mens pas

    Die tyd is baie harde tyd. Al die mense wat saam kuier en gesinne wat saam is. My gesin sit tans in Moz. Dink ons het 4 jaar terug saam gekuier op kersdag

    Sal die jaar maar weer fliek kyk...
    Familie tyd is vir my die mees kosbaarste wat daar is. My ideaal was om saam met my man, Jesus te deel. Dit was my begeerte, maar daardie droom is verpletter aangesien hy binnekort my eksman sal wees.
    Dit is vir my swaar en somtyds word ek sommer depressief en verwilderd. Ek het hom werklik lief gehad, eintlik nog steeds. Maar ons almal maak keuses.
    Dit is vir my bitter moeilik om tussen familie te wees, want hulle vuur nie Jesus se geboorte nie..........Ek was ook daar en kyk glad nie op hulle neer nie. Die enigste belofte waarby ek kan hou hierdie jaar wat vir my oorgebly het is om Jesus se geboorte te vuur, maar hoe op dees aarde doen 'n mens dit as jy tussen ander is wat Jesus nie kan of wil erken nie? Ek vlug reeds na 'n klein bietjie beter omstandighede toe, maar selfs daar gaan daar gegorrel word. Ek weet nie of ek Kersfees so wil vuur nie.
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  11. #26
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4
    Dit is nou nie om iemand se siening af te kraak nie, maar wat dink julle van die stukkies
    Deut.6:14
    Deut.12:30-31
    Jer.10:2
    Jer.25:6
    Heb.13:8
    1 Cor.10:20-21
    Isa.5:20-22
    Rev.17:1-5
    Net 'n gedagte. Vra YHWH wat jy en jou gesin moet doen. Moet die boom bly of gaan... Vra die Vader.
    Jam 1:5 But if any one of you lack wisdom, let him ask of God, who gives to all freely and reproaches not, and it shall be given to him:
    but let him ask in faith, nothing doubting. For he that doubts is like a wave of the sea driven by the wind and tossed about
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  12. #27
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    3,279
    Blog Entries
    7
    Ek het die draad redelik gevolg en sien daar is redelike stryd oor die Kersboom.

    Wel, ek spandeer Kersfees by my suster, en sy het my gevra of daar enige dekorasies is wat ek wil saam bring vir die boom wat ek wil hang. Toe ons kinders was het elke kind ietsie spesiaal aan die boom gehang. Ek het daaraan gedink maar ook in gedagte gehou wat op die draad geksryf was.

    In die eerste plek is dit nie my huis nie, so ek kan sekerlik nie vir hulle sê om die boom te verwyder nie, al wou ek. Inteendeel gaan ek deelneem in die kersboom. Ek gaan my dekorasie saam neem om op die boom te gaan hang. Ek het 'n spyker met 'n rooi lint gebind om op te hang.

    Ek weet dit gaan reaksie ontlok, so die boom wat nie moet wees nie, gaan dalk die rede wees wat vir my die geleentheid gaan gee om oor die SPYKER te praat wat Jesus se hande en voete deurboor het........

    Sien Francois, ek kyk na die skrif gedeeltes wat jy gegee het, maar ons kan nie ander veroordeel wat kersbome in hul huis het nie...... In my geval is die kersboom dalk die enigste manier die jaar om Jesus in hulle huis te bring sonder om dit af te dwing.
    Last edited by MercyChild; Dec 23rd 2009 at 12:08 PM.
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  13. #28
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954
    Mercy Child,
    Tien uit tien vir jou 'Kersboomversiering'! En jou wyse woorde en beplanning en motifering kom pylreguit van Jesus af! Watter wonderlike geleentheid om die Kind van Verlossing direk by die feesvieringe betrokke te kry. Ons bid dat die Heilige Gees die oortuigingswerk sal doen sodat nog 'skapies' by die hemelse kudde gevoeg sal word.

  14. #29
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Witbank South Africa
    Posts
    369
    Vandag het ek weer 'n heel anderste redenasie oor kersfees gehoor. Jesus is op 25 Des bevrug, daarom het Satan hierdie dag gesteel. Ons kan maar bome gebruik, maar nie dennebome nie, omdat dit nie vrug dra nie. Liewerster 'n vrugte boom wat mens dan agterna kan plant. (oor 10 jaar het ons dan 'n hele boord!!!) Dit kan nie uit die skrif gestaaf word nie, net 'n persoon se persoonlike siening.

  15. #30
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,486
    Blog Entries
    10
    25 Des...?? Lig van die wêreld wat die duisternis binne gekom het.... Channukah... Kan wees.en dan gebore in Sept. met die Fees van Tabernakels??
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!




Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Die fokus op Christus gedurende Kersfees
    By Phil Fourie in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 24
    Last Post: Jul 10th 2009, 02:07 PM
  2. Bespreking Kersfees
    By marline in forum Alles en nog wat
    Replies: 80
    Last Post: Dec 18th 2008, 09:14 AM
  3. Kersfees
    By LienQ in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 29
    Last Post: Nov 18th 2008, 04:35 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •