Your Advert here
cure-real
Results 1 to 5 of 5

Thread: Welkom, manne van Lighuis !

  1. #1

    Welkom, manne van Lighuis !

    Julle het daarvoor gevra, en hier is dit nou : die manne se eie klets-kamer, waar ons na hartelus manne-sake kan bespreek. Ek gaan van tyd tot tyd algemene rëels en dinge hier plak, maar vir eers die volgende :


    - Hierdie kamer is slegs vir manne, dames kan ongelukkig nie hier pos nie.

    - Alhoewel slegs manne hier mag pos, kan almal hier lees. Hou dit asseblief in gedagte. ( Met ander woorde, as jou vrou jou met 'n koekroller bydam oor iets wat jy hier geskryf het, is dit jou eie skuld. )

    - Die algemene reëls van die forum geld nog steeds hier.

  2. #2
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,494
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    - Alhoewel slegs manne hier mag pos, kan almal hier lees. Hou dit asseblief in gedagte. ( Met ander woorde, as jou vrou jou met 'n koekroller bydam oor iets wat jy hier geskryf het, is dit jou eie skuld. )
    O gaats, ek dink niemand gaan hier pos nie, vandag se vrouens is kwaaier as daai vanmelewe...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  3. #3
    Join Date
    May 2009
    Location
    Boksburg
    Posts
    105
    Ek dink ek's veilig, my vrou lees nie hier nie....

  4. #4
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,494
    Jy moet 'ligloop', Lukasligloper, jy weet nooit nie...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  5. #5
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    175

    Wink

    Sterkte Fila, ek sukkel nou nog dat die manne hier pos. Nou maak jy hulle bang.
    Manie Verster
    Josua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oë om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: ........maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
    1Co 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
    1Th 5:17 Bid sonder ophou.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Ietsie vir die manne
    By manieverster in forum Adam en sy maters
    Replies: 69
    Last Post: Dec 24th 2009, 06:13 AM
  2. BELANGRIK Welkom terug aan almal wat vakansie gehou het.
    By CFJ in forum Alles en nog wat
    Replies: 5
    Last Post: Jan 15th 2009, 12:13 PM
  3. Gedig: Welkom By God's Huis ('n Gedig)
    By paidforinfull in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 7
    Last Post: Oct 6th 2008, 04:42 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •