Hi, ek het ook eers klavier gespeel en toe kitaar. Toe ek eers kitaar kon speel het ek nou weer baie van die kitaar beginsels op die klavier toegepas. Ek gee tans ook klavier en kitaar lesse.
Hier is 'n paar van my aanlyn lesse, as julle nie dink ek is te voorbarig nie.
Hier is my kitaarlesse, kitaar akkoorde, en klavierlesse - als in Engels ongelukkig. Nou kry julle sommar 'n kykie in wat ek ook doen behalwe om met David of Phil te stry op Lighuis
Is daar nog kitaar- of klavierspelers?






Reply With Quote
(dit tel seker nie...?)

.

Bookmarks