Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Anneke
Dis darm seker nie reg om te impliseer dat as mense wat skepties is t.o.v. die sg. GOV, nie hulle Bybels ken nie? Dalk verstaan ek jou nie reg nie, want ek sien die GOV "hype" van vandag glad nie in die Bybel nie
Phil, ek het vinnig gepos gisteraand want ons het 'n hoëveld donderstorm beleef...
Ek stem nie saam met die GOV hype nie, maar dat GOV wel sy plek het, en dat dit geldig is, is nie verkeerd nie.
Waar die Lig van God skyn, sal dit die Duister dinge openbaar.
Miskien vir die duidelikheid van die draad is dit nodig dat MC sê wat sy onder GOV verstaan.... wat dit is wat sy werklik wil weet.
Om wapenrusting op te neem,,,,,, gaan jy nie rêrig regmaak om mee te gaan piekniek hou nie
So eintlik moet mens appels met appels vergelyk.
MC: Wat beteken GOV vir jou?
Wat word met GOV bedoel, wat verstaan jy hieroor??
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Ek is juis nie seker wat GOV is nie. Ek lees maar en hoop ek leer, maar weet nie of my sienswyse enigsins reg is nie.
Wat ek wel verstaan is dat GOV in die geestelike dimensie plaasvind. Die wapenrusting is wat ons beskerm, maar gebed, Jesus se bloed en die kruis is dus wapens wat gebruik kan word. Ons moet die Woord ken, anders kan of gaan ons maklik verlei word. As 'n mens vooraf weet dat jy oorlog toe gaan, en die stryd wil wen, bepaal jy mos al vooraf watter tegniek die vyand moontlik kan gebruik, en maak voorbereiding vir die teenslag. Verder moet ek veg vanuit die oorwinning, wat Jesus Christus is.
Om 'n Christen te wees beteken nie, dat ons nie aanval gaan smaak nie. Juis gaan Christene 'ge - target" word juis omdat Satan ons as sy vyand beskou.
GOV vir my beteken dan dus gehoorsaamheid aan God, en om Sy opdragte uit te voer wat Hy aan ons nagelaat het in die Woord. Dit beteken vir my om die waarheid wat ons ken met ander te deel.
Verder beteken dit ook as die aanval kom, soos versoeking dat ons moet volhard, en slegs deur die wapenrusting ons staande sal bly.
Ek sal later terug kom……..ek moet nou eers gou weer werk.
Saved by Grace!
Praying for Mieke and CharlesCor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.
My testimony
http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096
Die groot geheim van GOV het ek uitgevind die naweek is om te besef wat ons Outoriteit in Christus Jesus is!![]()
Saved by Grace!
Praying for Mieke and CharlesCor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.
My testimony
http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096
Saved by Grace!
Praying for Mieke and CharlesCor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.
My testimony
http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096
As 'n mens die koerant lees, die tv aanskakel of radio luister is dit duidelik deur vandag se gebeure dat daar wel 'n geestelike oorlog aan die gang is, veral tydens die feestyd.
Ek hoop om vir myself te praat, maar ek dink baie is onbewus en onkundig hieroor.
As ons dan as sodate van Christus beskou word, is nou beslis nie die tyd om te onntrek nie!
Maar wat dan is ons gesagsposisie?
Is hierdie gesagsposisie die vervulling met die Heilige Gees???
Die woordeboek lees gesag is die wettige reg om te beveel en gehoorsaamheid af te dwing. My sienswyse is dus dat God die absolute gesag in die heelal het en sekerlik daardie gesag kan delegeer aan wie Hy wil??
Dus is dit duidelik dat ons geen gesag op ons eie het nie, maar dag God hierdie gesag aan ons verleen.......
Iemand dalk meer inligting betrekkende ons gesagsposisie in Christus??
Last edited by MercyChild; Dec 17th 2009 at 12:12 PM.
Saved by Grace!
Praying for Mieke and CharlesCor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.
My testimony
http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks