
Originally Posted by
Phil Fourie
Wees jy nugter en waak teen die sonde en bid vir God se beskerming en leiding, dis al.
Maar is dit nie wat GOV oor gaan nie? Bid dat die HG intree in gebed. Is dit nie hoekom mens 'n taal kry as mens Jesus aanneem nie?
Volg GOV nie as mens die Vader vertrou om intetree in gebed nie? Is dit nie GOV nie?
YHWH het my 'n swaard gegee. Hoekom? Vir 'n party trick? Hoekom tree die HG in vir gebed? For the fun of it. As ek in my gees kry dat ek moet bid vir 'n persoon sal ek vir daai persoon bid. As ek nie verkeerd is nie is dit ook 'n vorm van GOV.
Gaan ek op BF.org vertrou of op YHWH?
Ek probeer nie snaaks wees nie, maar moet mens nie eerder op die Vader en die HG en Jesus vertrou vir antwoorde nie? My menings mag dalk verkeerd wees, maar dit is hoekom ek vertrou op YHWH as ek bid.
'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
[May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
[May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'
Bemidbar 6:24-26
[Numbers 6:24-26]
Bookmarks