Your Advert here
cure-real
Page 3 of 4 FirstFirst 1234 LastLast
Results 31 to 45 of 52

Thread: Geestelike Oorlogvoering

  1. #31
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4
    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Wees jy nugter en waak teen die sonde en bid vir God se beskerming en leiding, dis al.
    Maar is dit nie wat GOV oor gaan nie? Bid dat die HG intree in gebed. Is dit nie hoekom mens 'n taal kry as mens Jesus aanneem nie?

    Volg GOV nie as mens die Vader vertrou om intetree in gebed nie? Is dit nie GOV nie?

    YHWH het my 'n swaard gegee. Hoekom? Vir 'n party trick? Hoekom tree die HG in vir gebed? For the fun of it. As ek in my gees kry dat ek moet bid vir 'n persoon sal ek vir daai persoon bid. As ek nie verkeerd is nie is dit ook 'n vorm van GOV.

    Gaan ek op BF.org vertrou of op YHWH?

    Ek probeer nie snaaks wees nie, maar moet mens nie eerder op die Vader en die HG en Jesus vertrou vir antwoorde nie? My menings mag dalk verkeerd wees, maar dit is hoekom ek vertrou op YHWH as ek bid.
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  2. #32
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Quote Originally Posted by Francois Marais View Post
    Maar is dit nie wat GOV oor gaan nie? Bid dat die HG intree in gebed. Is dit nie hoekom mens 'n taal kry as mens Jesus aanneem nie?
    WAT??????

    Het ek dan nie Jesus aangeneem nie?

  3. #33
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4
    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    WAT??????

    Het ek dan nie Jesus aangeneem nie?
    Het die engelsman al weer te veel nie's ingesit...
    Ek het Jesus aangeneem as my verlosser so tydjie terug. Dit is dan waarop ons kinders van YHWH genoem kan word is dit nie?
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  4. #34
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4
    Sorry dink ek het weer verkeerd gepost. Ons is almal kinders van YHWH, net almal aanvaar dit nie.
    Ek weet nie wat my titel is nie, al wat ek weet is dat ek Jesus aangeneem het as my verlosser, Hy het vir my sondes op die kruis gestef en my verlos van die satan se kloue.... Is that enough?
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  5. #35
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Dit het Hy gedoen vir die wat in Hom is ja, absoluut, niks byvoegsels nie, daaroor kan ons saamstem ja

  6. #36
    Quote Originally Posted by Francois Marais View Post
    Ons is almal kinders van YHWH, net almal aanvaar dit nie.
    As dit so was, hoekom stuur die Here Sy kinders hel toe, al belowe Hy in Sy Woord Hy sal dit nie doen nie ?

  7. #37
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    As dit so was, hoekom stuur die Here Sy kinders hel toe, al belowe Hy in Sy Woord Hy sal dit nie doen nie ?
    Ek het geen reg of kennis, krag of mag om die Vader se plan te oordeel nie, maar my siening is: As ek my rug op die verlossings boodskap draai en weg draai van Vader af en Vader verloon verdien ek watookal na my kant to kom. But that is my personal view...

    En Vader is regverdig!
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  8. #38
    Francois,
    Ek is van mening dat 'n mens presies kan weet wat God se plan met Sy kinders is deur die Bybel as riglyn te gebruik. Dit verwyder al die raaiwerk, as te ware.

    Ek wil graag weet, waar kom die idee vandaan van letterlike "grond wen" vir Christus ? Kan jy my dalk in die regte rigting wys met 'n paar teksgedeeltes ?

  9. #39
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4
    grond - kinders - siele?
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  10. #40
    Quote Originally Posted by Francois Marais View Post
    grond - kinders - siele?

    Moet jy eers die grond wen voor jy die siele kan wen ? Kan jy vir my 'n voorbeeld wys waar Jesus of die apostels op hierdie wyse te werk gegaan het ?

  11. #41
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4
    sorry. Ek het bedoel om kinders in te win is om grond te wen vir die koningkryk.
    Ek sal more weer deel neem in diepte. Is besig om 'n bediener op te stel.
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  12. #42
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Francois

    Ek wil jou iets vra.

    As ons glo (wat ek beslis glo) dat God die redding van die mens bewerk, dan wanneer daardie persoon wedergebore word, is hy mos in totaal uitverkoop aan God, onder God se beheer deur God se Gees. Nou my vraag, wat wil ons dan bestry, glo ons nie God is in staat om sy kinders te beskerm nie, ek verwys jou weer daarna dat Hy wat in jou is groter is as hy wat in die węreld is?

    M.a.w. die waak en bid, kan jy insien hoekom dit handel oor 'n persoonlike waak en bid? En dan 'n intree vir die evangelie?

    Ons is in diens van God, m.a.w. as mense tot bekering kom is dit vir en deur God, m.a.w. dit help die vyand absoluut niks om ons aan te val wanneer mense tot bekering kom nie, dis tog nie in my of jou hande nie?

  13. #43
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4
    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Francois

    Ek wil jou iets vra.

    As ons glo (wat ek beslis glo) dat God die redding van die mens bewerk, dan wanneer daardie persoon wedergebore word, is hy mos in totaal uitverkoop aan God, onder God se beheer deur God se Gees. Nou my vraag, wat wil ons dan bestry, glo ons nie God is in staat om sy kinders te beskerm nie, ek verwys jou weer daarna dat Hy wat in jou is groter is as hy wat in die węreld is?

    M.a.w. die waak en bid, kan jy insien hoekom dit handel oor 'n persoonlike waak en bid? En dan 'n intree vir die evangelie?

    Ons is in diens van God, m.a.w. as mense tot bekering kom is dit vir en deur God, m.a.w. dit help die vyand absoluut niks om ons aan te val wanneer mense tot bekering kom nie, dis tog nie in my of jou hande nie?
    Hi Phil...
    Kyk ek het nie al die antwoorde vir al die vra nie. Ek sal nooit als kan beantwoord nie.
    Soos ek verstaan is self Paul aangeval, anders sal ons nie die wapenrusting gehad het nie, so die duiwel sal ons aanval. Ongelukkig ken ek mense wat gedink het om 'n kind van Vader te wees is all sunshine and roses. Die duiwel het al mense wat ek ken so van die koningkryk af weg geneem. En vandag staan daai persoon in diens van Satan. Gaan hy hemel toe?

    Soos ek die woord verstaan gaan Vader nie net goed vir jou gee wat jy nie vra nie? As ons nie vra nie, gaan Vader vir ons nie gee nie.

    Ek wens ek het al die antwoorde op julle vra. Dit is soms moeilik vir my om goed te verwoord.

    Ek vertrou op Vader om vir my te wys wat ek voor moet bid. As dit verkeerd is om te doen dink ek my geloof is out of wack!
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  14. #44
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Hi Francois

    Ek probeer darm nie impliseer jou geloof is iets mee verkeerd nie

    Wat net vir my wel belangrik is en ek glo dit is ook wat vir iemand soos Die F hierbo belangrik is, is dat ons nie kan maak en doen soos ons graag wil of nie wil nie of dat ons nie kan wag dat ons 'n spesiale openbaring of anderse leiding moet kry nie, ons moet bly by wat vir ons in die Woord staan, ons kan nie daarbuite beweeg nie.

    Wat Paulus en die Ef 6 wapenrusting betref het ek tog vir jou uitgewys dit gaan oor die evangelie en dat Paulus juis vra dat vir hom gebid word om staande te kan bly en om nie versoek te word deur die sonde in hom nie, sodat sy getuienis nie daaronder skade lei nie

  15. #45
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,442
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by MercyChild View Post

    Kan jul my dalk help met sommige vrae?
    • Waar kry geestelike oorlogvoering sy oorsprong vandaan?
    • Efesiers 6
    • Waarom het ek nog nie gehoor van geestelike oorlogvoering van die kansel af nie?
    Vra dit vir die predikant
  16. Is dit Bybels?
Beslis
  • Waarom is mense skugter om oor die onderwerp te praat?
  • Want hulle ken nie hulle Bybels nie
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

    Reply With Quote Reply With Quote

    Page 3 of 4 FirstFirst 1234 LastLast

    Thread Information

    Users Browsing this Thread

    There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

    Similar Threads

    1. Grootste geestelike musiekkonsert
      By Lanie in forum Alles en nog wat
      Replies: 11
      Last Post: May 13th 2009, 03:09 PM

    Bookmarks

    Posting Permissions

    • You may not post new threads
    • You may not post replies
    • You may not post attachments
    • You may not edit your posts
    •