Ek hou baie van lees. Veral hou ek daarvan om navorsing te doen oor interessante onderwerpe, veral geskiedenis. Ek skryf ook graag gedigte
Ek is baie lief vir enige bordspeletjie. Skaak, 30 Seconds, Go, Checkers, Monopoly, etc
Ek hou van sport, veral tennis
Ek hou van stap, veral in die berge
Internet
Ek hou daarvan om kuns te ervaar in enige vorm
Ek hou daarvan om met vriende te kuier en dit is iets waarmee ek myself baie besig hou.
Ek hou daarvan om kos te maak (en te eet)




)



Reply With Quote
Bookmarks