cure-real
Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 15 of 20

Thread: Ster van Dawid

  1. #1

    Ster van Dawid

    ALL 24 LETTERS OF THE HEBREW ALPHABET ARE FOUND IN A MAGEN DAVID (Star of David).

    THERE IS NO SUCH THING IN ANY OTHER LANGUAGE.

    Philip DT....ek weet jy sal die een LIKE!

  2. #2
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,932
    Blog Entries
    10
    Ahhhhhh Dankie Johnny!!
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  3. #3
    Regtig Interresant...

  4. #4
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,867
    Maar natuurlik! Dit is onder andere waarom dit so 'n sterk okkultiese teken is!
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  5. #5
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,867
    Terloops, die Hebreeuse alfabet het net 22 letters. Die laaste twee in jou clip is herhalings / spesiale vorme aan die einde van woorde.
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  6. #6
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,932
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Philip dT View Post
    Terloops, die Hebreeuse alfabet het net 22 letters. Die laaste twee in jou clip is herhalings / spesiale vorme aan die einde van woorde.
    mens noem dit : "sofeet"
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  7. #7
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,932
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by philip dt View Post
    maar natuurlik! Dit is onder andere waarom dit so 'n sterk okkultiese teken is!
    :p .
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  8. #8
    Hoekom sou sneeuvlokkies 6 punte he?

  9. #9
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1
    Johnny ...

    het jy nie geweet nie ? ..... 6 punt sneeufolkkies is op chrismiskaarte want dis okkulties ...

    ( as jy dit glo sal jy enigiets glo ..... )

    .... m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  10. #10
    Quote Originally Posted by mari View Post
    Johnny ...

    het jy nie geweet nie ? ..... 6 punt sneeufolkkies is op chrismiskaarte want dis okkulties ...

    ( as jy dit glo sal jy enigiets glo ..... )

    .... m
    Mari, dit was vir my net 'n interresante waarneming. As ek die woord "sneeu" in die Bybel opsoek, dan verwys dit ook na reiniging. Soos ek al voorheen uitgewys het een van die oorspronge van die Dawid ster is as jy die kruis en die deur poste se punte "superimpose", vorm dit die ster. Die kruis en die deurposte verwys na reiniging/nuut maak/skoon maak/bekering. Dit is net vir my persoonlik 'n simboliek. Niemand hoef iets daarvan te maak nie. Of die teken nou vir sommige okkulties is of nie. Die ander saak is hoe wonderlik God die natuur gemaak het dat selfs verskillende tipes vlokkies dieselfde vorm het. (Ag........ en moes dit nou 'n "okkultiese" simbool wees?) Sal vir die Here vra om nie weer okkultiese simbole in die natuur te gebruik nie!

    (Psa 51:7) (51:9) Ontsondig my met hisop, dat ek kan rein wees; was my, dat ek witter kan wees as sneeu.

    (Isa 1:18) Kom nou en laat ons die saak uitmaak, sÍ die HERE: al was julle sondes soos skarlaken, dit sal wit word soos sneeu; al was dit rooi soos purper, dit sal word soos wol.

  11. #11
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1
    Toemaar Johnny, ek speel net ( kyk die small print )

    ons is vinnig om allerande okkultiese betekenisse aan simbole te gee wat eintlik van God is, maar net deur ou satan verfomfaai is om die blessings daaragter te steel .......

    tot die kruis is ook sommer okkulties ..... solank almal net spoke jaag en nie tot 'n verhouding met die gekruisigde wat opgestaan het, kom nie ........

    .... m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  12. #12
    Quote Originally Posted by mari View Post
    Toemaar Johnny, ek speel net ( kyk die small print )

    ons is vinnig om allerande okkultiese betekenisse aan simbole te gee wat eintlik van God is, maar net deur ou satan verfomfaai is om die blessings daaragter te steel .......

    tot die kruis is ook sommer okkulties ..... solank almal net spoke jaag en nie tot 'n verhouding met die gekruisigde wat opgestaan het, kom nie ........

    .... m
    EK is met jou.

  13. #13
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,932
    Blog Entries
    10
    NAV Ps51....wat is Hisop??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  14. #14
    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    NAV Ps51....wat is Hisop??
    Ek weet jy weet, mar hier is 'n paar teksverse. Weet jy dat die bossies wat jy vandag nog teen die klaagmuur sien groei HISOP is?

    (Exo 12:22) En neem ‘n bossie hisop en steek dit in die bloed wat in die skottel is, en stryk aan die bo-drumpel en aan die twee deurposte van die bloed wat in die skottel is. Maar niemand van julle mag uit die deur van sy huis uitgaan tot die mŰre toe nie.

    (Lev 14:4) moet die priester bevel gee dat hulle vir hom wat gereinig moet word, twee lewendige rein voŽls en sederhout en skarlakendraad en hisop moet bring.

    (Lev 14:6) Die lewendige voŽl moet hy neem, sowel as die sederhout en die skarlakendraad en die hisop, en diť en die lewendige voŽl insteek in die bloed van die voŽl wat oor die vars water geslag is.

    (Lev 14:49) Dan moet hy om die huis te ontsondig twee voŽls neem en sederhout en skarlakendraad en hisop,

    (Lev 14:51) Dan moet hy die sederhout en die hisop en die skarlakendraad en die lewendige voŽl neem en dit in die bloed van die geslagte voŽl en in die vars water insteek; en hy moet die huis sewe maal besprinkel.

    (Lev 14:52) So moet hy dan die huis ontsondig met die bloed van die voŽl sowel as met die vars water en die lewendige voŽl en die sederhout en die hisop en die skarlakendraad.

    (Num 19:6) En die priester moet sederhout en hisop en skarlakendraad neem en dit binne-in die brand van die koei gooi.

    (Num 19:18) en ‘n rein man moet hisop neem en dit in die water insteek en op die tent sprinkel en op al die goed en op die persone wat daar gewees het; ook op hom wat aan ‘n doodsbeen of aan een wat verslaan is, of aan ‘n dooie of aan ‘n graf geraak het.

    (1Ki 4:33) En hy het oor die bome gespreek, van die seder op die LŪbanon tot die hisop wat teen die muur uitspruit; ook het hy gespreek oor die vee en oor die voŽls en oor die kruipende diere en oor die visse.

    (Psa 51:7) (51:9) Ontsondig my met hisop, dat ek kan rein wees; was my, dat ek witter kan wees as sneeu.

    (Heb 9:19) want toe elke gebod volgens die wet deur Moses aan die hele volk aangekondig is, het hy die bloed van die kalwers en bokke saam met water en skarlakenrooi wol en hisop geneem en die boek self en die hele volk besprinkel

    Psa 51:7 Hyssop - As lepers, are by thy appointment purified by the use of hyssop and other things, so do thou cleanse me a leprous and polluted creature, by thy grace, and by that blood of Christ, which is signified by those ceremonial usages.

  15. #15
    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    NAV Ps51....wat is Hisop??
    Verbeel ek my of kry mens hisop bossies hier in Suid Afrika ook ?

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Die sleutel van Dawid??
    By Ta-An in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 5
    Last Post: Dec 7th 2009, 07:57 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •