cure-real
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 16 to 20 of 20

Thread: Ster van Dawid

  1. #16
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Verbeel ek my of kry mens hisop bossies hier in Suid Afrika ook ?
    PDF] Die vertaling van metafore in 'n brontaalgeoriënteerde Bybel in ... - [ Translate this page ]
    File Format: PDF/Adobe Acrobat
    by E Hendriks - 2006
    In die eerste plek is hisop nie 'n plant wat in Suid-Afrika groei nie, ...... S.v. 'Hyssop.' In: Buttrick, G.A. (red.). The interpreter's dictionary of ...
    etd.sun.ac.za/bitstream/10019/72/1/HendrE.pdf - Similar

    http://etd.sun.ac.za/bitstream/10019/72/1/HendrE.pdf

  2. #17
    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    PDF] Die vertaling van metafore in 'n brontaalgeoriënteerde Bybel in ... - [ Translate this page ]
    File Format: PDF/Adobe Acrobat
    by E Hendriks - 2006
    In die eerste plek is hisop nie 'n plant wat in Suid-Afrika groei nie, ...... S.v. 'Hyssop.' In: Buttrick, G.A. (red.). The interpreter's dictionary of ...
    etd.sun.ac.za/bitstream/10019/72/1/HendrE.pdf - Similar

    http://etd.sun.ac.za/bitstream/10019/72/1/HendrE.pdf

    Ek wou mos sê ek het Hisop in afrikaans raak gelees ! Johnny, jou bron is foutief, Hisop word gebruik in ou boererate en is 'n krui waarmee kos gegeur kan word, my ouma het ook destyds daarvan gepraat :

    BRON :

    Hisop (hyssopus officinalis) kan gebruik word om bronchitis, verkoue en 'n slymerige bors te behandel. Dit kan met tiemie gekombineer word vir 'n toe bors en met ment en nieskruid vir algemene verkoues
    .

    BRON

    'n Struik met blomme wat lekker ruik en gebruik word om kos mee te geur.

  3. #18
    Fila, jou bronne se niks daarvan dat dit in Suid Afrika groei nie. Dit kan ingevoer word (vanaf Israel) en het jy geweet dat Israel een van die grootste uitvoerders van blomme geword het? Hulle voer selfs blomme uit na Holland wat gewoontlik na die wereld uitgevoer het. Ek dink my bron is korrek afterall.

  4. #19
    Vertrou jou om 'n argument oor 'n beuselagtigheid te begin.

    Wat jy dus vir my wil vertel is dat die Israeliete eers Hisop moes invoer Egipte toe voor hulle dit kon gebruik aan hulle deurkosyne ? Ek twyfel baie sterk of die ou boere Hisop ingevoer het Johnny, hulle het maar dinge wat hulle self kon groei of pluk gebruik in die ou boererate.

    Hoekom is dit vir jou so belangrik dat Hisop SLEGS in Israel voorkom, en wanneer sou die egiptiese varieteit uitgesterf het ?

  5. #20
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Vertrou jou om 'n argument oor 'n beuselagtigheid te begin.

    Wat jy dus vir my wil vertel is dat die Israeliete eers Hisop moes invoer Egipte toe voor hulle dit kon gebruik aan hulle deurkosyne ? Ek twyfel baie sterk of die ou boere Hisop ingevoer het Johnny, hulle het maar dinge wat hulle self kon groei of pluk gebruik in die ou boererate.

    Hoekom is dit vir jou so belangrik dat Hisop SLEGS in Israel voorkom, en wanneer sou die egiptiese varieteit uitgesterf het ?
    Fila ek het nooit gese dit is vir my belangrik nie. Ek het ook nie gese dat hissop nie in Egipte voorkom nie. Ek het wel gese dit kom nie hier voor nie. Ek dink nie dit is waaroor die hele gesprek gaan nie. O ja......dalk het die "boere" dit ingebring met De Reiger, De Drommedaris en De Titanic.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Die sleutel van Dawid??
    By Ta-An in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 5
    Last Post: Dec 7th 2009, 07:57 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •