Ekke nê... het vir die eerste keer in my lewe Vye-konfyt gekook
Ek het die voëls voor gespring en die vye gewen.... tot binne die konfyt bottels inHEERLIK
Ekke nê... het vir die eerste keer in my lewe Vye-konfyt gekook
Ek het die voëls voor gespring en die vye gewen.... tot binne die konfyt bottels inHEERLIK
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Kyk as jy oulik is , is jy oulik! En nou sien jy hoe maklik dit is! Kg vrugte en n kg suiker en daar gaan jy.
Ek het vandag weer groen vye gekook. Die Kadota dra sy vye in n sulke kloste en mens MOET hulle uitpluk sodat die wat uitswel plek het om uit te swel. Maar nou is ek STROOP soet!
As die vrugte vanself 'n hoë suikergehalte het, kan jy die suiker minder maak. Die suiker het wel 'n preserverende effek, so moenie sommer minder as sê maar 0.75 tot 1 gaan nie.
Vye konfyt saam met vars brood en botter,dit is nou mos koningskos.
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks