Ek het iewers op 'n draad geles dat ons vir ons regering moet bid. Ek kan dit nie opspoor nie, so ek maak 'n nuwe draad. EK bid gereeld Psalm 109:8 vir Zuma
Psalm 109:8 Laat sy dae min wees; laat ‘n ander sy amp neem.
Ek het iewers op 'n draad geles dat ons vir ons regering moet bid. Ek kan dit nie opspoor nie, so ek maak 'n nuwe draad. EK bid gereeld Psalm 109:8 vir Zuma
Psalm 109:8 Laat sy dae min wees; laat ‘n ander sy amp neem.
"The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube

Die probleem lê dan net daarin wie ons volgende presedent gaan wees.... As dit Malema is dan is ek bevrees ons is in vir 'n ding... Dan gaan bly ek maar liewwer in Zimbabwe en kuier elke aand saam Mugabe...
Nee wat, ek dink ek sak liewwer op my kniee neer en waai die wit vlaggie, vra God dat Sy wil moet seevier oral op elke uithoek van die aarde, want wie is ek met al my beperkinge in kennis en insig om my God voor te skryf? Hy weet beslis wat die beste sal wees..
Ek weet julle is nie almal oompie Angus aanhangers nie, en dit is groot asseblief ook nie waaroor hierdie skrywe gaan nie, maar heel per toeval lees ek gisteraand sy dagstukkie vir die 30'ste Maart , en dit gaan oor Daniel se vriende wat in die vuur beland het oorlat hulle gekies het om eerder God en nie die koning gehoorsaam te wees, en ek dink toe "Ja wraggies nê" , ons gaan almal nog voor 'n keuse staan en 'n vuurdoop hê in hierdie landjie van ons. Daar is natuurlik net Een manier om deur 'n vuur te gaan en dit te oorleef, en dit is as daar Iemand saam met jou in daardie vuur is en jou styf vashou. As jy dink jy gaan alleen deur daardie vuur kom, gaan hy vir jou opvreet en daar gaan niks van jou oorbly nie.
True story.
Zuma, vir Jesus
Malema, vir Jesus
Vrede vir Suid Afrika
Ons Koning kom!!![]()
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!

Ek dink ons moet maar Ta-An se voorbeeld volg... vir elke goddelose mens wat mens verwyder vervang twee net sy plek.

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks