Your Advert here
cure-real
Results 1 to 4 of 4

Thread: Jona en daai vis..

  1. #1
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699

    Jona en daai vis..

    Mat 12:39 Maar Hy antwoord en sê vir hulle: ‘n Slegte en owerspelige geslag soek na ‘n teken, en geen teken sal aan hom gegee word nie, behalwe die teken van die profeetJona.
    Mat 12:40 Want soos Jona drie dae en drie nagte in die buik van die groot vis was, só sal die Seun van die mens drie dae en drie nagte in die hart van die aarde wees.
    Mat 12:41 Die manne van Ninevé sal in die oordeel opstaan saam met hierdie geslag en dit veroordeel; want hulle het hul op die prediking van Jona bekeer, en—meer as Jona is hier!

    so as iemand weer se wat van Jona....... vra hom of Hy Jesus glo.... Hy getuig dat dit waar is...

    O en terloops , Oom Chuck Missler reken Nineve het vis afgod aanbid...nou kom Jona, tink na vis (miskien wit gebleik ) en se vir hulle bekeer julle ek dink die Here ken ons mensdom SO' goed en weet NET hoe om alles te doen..
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  2. #2
    Baie interesant ! Het jy dalk meer inligting hieroor Willem ?

  3. #3
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Sodra skoonma klaar is met bible in 24 hours *-) dan kan ek die opsoek en reference gee?
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  4. #4
    Dit is regtig 'n baie interresante stukkie hierdie , het dit gisteraand gelees. Die geleerdes het basies vir Jesus gesê dat as Hy is wie Hy sê Hy is, moet Hy aan hulle 'n wonderteken wys. Hy het toe vir hylle gesê dat al teken wat hulle sal kry is die teken van Jona. Want net soos Jona 3dae en 3nagte in die maag van die vis was, net so sal die Seun van die mens vir 3dae en 3nagte in die dieptes van die aarde wees.

    Ook het Jesus gesê dat Jona ongelowiges tot bekering gebring het. En die koningin van die Suide het persoonlik gegaan om Salomo persoonlik te ontmoet en sy het ook tot bekering gekom.
    Verder het Jesus gesê dat die mense van Nineve waar Jona na gegaan het, tydens die oordeel teen daardie huidige geslag sal getuig, want die ONGELOWIGE HET GEGLO WAT JONA HULLE VERTEL HET NET SO HET DIE KONINGIN VAN DIE SUIDE GEGLO WAT SALOMO GESê HET, MAAR DIE EEN WAT VOOR HULLE STAAN IS GROTER AS JONA EN DIE KONINGIN, EN STEEDS GLO DIE "GELOWIGES, DIE GELEERDES" NIE IN HOM.

    Dit is 'n sterk getuie hierdie met baie outoriteid.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Wat maak Jona op jou skip????
    By MercyChild in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 6
    Last Post: Mar 3rd 2010, 05:38 AM
  2. Bespreking Jona: Profeet?
    By David2 in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 6
    Last Post: Jul 25th 2009, 01:38 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •