
Originally Posted by
Willem
Hi Johnny,
miskien le die verskil by " making a decision for Christ" en "church programs" vs God ontmoet en uit genade gered word.....
Dis wat ek ondervind het... tussen klomp mans was ek skielik alleen voor God ( in my hart het ek NET GEWEET ... God is GOD en ek is vuil sondaar met lewe wat die hel verdien ) dit was dit .....
programme kan dit nooit doen nie, tog... as ons saam bid en saam vergader in Sy Naam is Hy by ons en dan kan Hy werk terwyl ons getuig en Hom verkondig.. dis immers Sy Gees wat ons oortuig en bekeer nie so nie?
Persoonlik dink ek dis Angus se opregte soeke na Sy wil en die "liggaam van ons Here" saam met hom wat almal saam bid en op die Here vertrou en dat God hulle geloof en gebed verhoor.. om siele te red en mense na God te lei... vraag vir elkeen van ons is, het ek al vir enige wildvreemde mens vertel van die Here en wat Hy vir jou gedoen het?
Bookmarks