Your Advert here
cure-real
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 16 to 30 of 30

Thread: Voorbidding asb

  1. #16
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954
    My hubby hulle het toe veilig daar aangekom . Die ratte het die derde keer in vierde rat vasgehaak , maar ek GLO daar sal nie n sweempie van n probleem wees met hulle terugkeer nie. Hubby se daar was teen middagete al 480 000 mans wat klaar geregistreer was en toue was nog in aantog. Die kans is baie goed dat hulle die half miljoen merk kan bereik. Die Here is besig om deur ons mans ons nasie aan te raak op n geweldige groot skaal, WANT ONS HERE JESUS IS GROOT! Hoe dan anders?! Alle eer aan Hom wat in ons mans se harte werk om n volk se fokus op Hom te vestig!

  2. #17
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,444
    Blog Entries
    10
    Die kamp gronde
    Ai man, mag hulle veilig terug ry
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!




  3. #18
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954
    Dis AWESOME fotos! Dankie daarvoor en ook vir jou gebede vriendin. Ons bid dat ALMAL veilig sal terugkeer na hulle families toe!
    Die fotos moes redelik onlangs opgesit gewees het want gistermiddag etenstyd was hulle nog nie op die Shalom ww nie. Die elektronika is darem net wonderlik ne?!

  4. #19
    Ek sal graag terugvoer wil hoor van die manne wat daar was, die ding wat my die meeste opval van hierdie jaar se MMC is hoe die hoofstroom pers die byeenkoms probeer "downplay". Ek lees dinge soos die 100de duisende wat beskryf word as "tienduisende" , "daar was nie soveel mans soos verwag nie", ensovoorts, terwyl die mense wat daar was heeltemal 'n ander storie vertel. My swaer was in die tou tussen Harrysmith en Greytown : dit is 'n tou voertuie van oor die 100 km lank !

  5. #20
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,699
    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Die kamp gronde
    Ai man, mag hulle veilig terug ry
    Ek het gaan kyk na die foto's. Man......daar is BAIE MANNE. Ek was al menigmaal op die Berg van Saligspreking daar by die See van Galilea. Ek glo nie eers Jesus het op Sy dae so BAIE aanhangers gehad nie.

    Markus 6:44 "En die wat van die brood geëet het, was omtrent vyf duisend manne. "
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  6. #21
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    961
    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Ek het gaan kyk na die foto's. Man......daar is BAIE MANNE. Ek was al menigmaal op die Berg van Saligspreking daar by die See van Galilea. Ek glo nie eers Jesus het op Sy dae so BAIE aanhangers gehad nie.

    Markus 6:44 "En die wat van die brood geëet het, was omtrent vyf duisend manne. "
    Hoeveel manne daar presies was en hoeveel van hulle erns met God gemaak het sal ons nooit weet nie, maar ek kan jou verseker dat Jesus op daardie dag (waar die fotos geneem is) BAIE aanhangers gehad het.

  7. #22
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,699
    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    Hoeveel manne daar presies was en hoeveel van hulle erns met God gemaak het sal ons nooit weet nie, maar ek kan jou verseker dat Jesus op daardie dag (waar die fotos geneem is) BAIE aanhangers gehad het.
    Dit is nou waarlik vir jou goeie nuus.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  8. #23
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Hi,

    weer terug in God se provinsie ( GP ) en paar goete deel..

    1. die vrede .. was rustig gewees, paar ouens met rooimiere, maar atmosfeer was rustig.... vriendelik gemoedelik, dis wit swart bruin indier deurmekaar en oral saam gekamp.
    2. mense wat sommer net help en raad gee ... waar is die storte? die' een is naaste en "O" derde kraan is die een met warm water rofl
    3. mense het familie tussen al die' baie opgespoor, vriende, my swaer en sy oudste ( wat ek nie eens gedink het dit sou kon maak nie ) het ek by verbygeloop 5 voet van hulle af ... gereeld dit gesien , iemand wat iemand ken en groet
    4. die baie pa en seun of broers wat saam gestaan het hand om lyf Saterdagaand
    5. die hande vat as broers... sonder enige ander str***** hoe vreemd die ouens ook al was
    6. ou ooms wat gesmile het oor jong laaities wat gespring het ( soos by rock konsert ) terwyl hulle sing en aanbid
    7. dan die perfekte goete : Alle eer aan Jesus, dis net Hy alleen wat al die glorie kry, Hy is die weg en die waarheid, Hy het opgestaan en lewe, Hy kom weer, as jy ploeg en omkyk loop jy nie in geloof nie en gaan jou land 'n gemors wees... as hand aan ploeg slaan en omkyk ( ek verstaan nou ) Just shall walk by faith -- vier jaar later maar ek HET dit ( dankie Here ) , soos jy is so sien jy ( wat die hart van vol is loop mond van oor ) is jy vol van Here, sien jy Hy is in beheer, is jy nie, gaan jy die wereld in chaos sien... waiting on God... 'n waiter/butler bedien sy Heer, hy is nederig en doen wat sy Heer vra. Watchmen of the house ( die tema ) blaas die basiun ( alarm ) maak die mense wakker oor verhouding met Here, sorg dat jou huis en gesin Hom ken.. vertel mense van wat Hy vir jou gedoen het ( one hungry beggar showing another hungry beggar where to find food .... verstaan die ook nou dis hoe evangelie verkondig werk , ek se vir jou hoe wonderlik Here is en hoe lief Hy ons het )

    8. die minder goed.. paar drade wat gebreek is, mense wat rommel gelos het, ons ongeduld in verkeer ( het die beslis nodig gehad, vriend het by teerpad gekom na Mooi Rivier en toe staan tou Sondag met terugkom , Delores se toe 40km N2 toe ( gps = Delores die ingilse antie 8-) ) toe ry hy ma Greytown Weenen Colenso oor. Maar self met die was dit goed, niemand het road rage uitgepak nie ...

    9. die Funny en AWESOME.. om in Wimpy te hoor Amen, en die hele plek hop soos almal saam AMEN! getuiens ! want AMEN = SO IS DIT = Christen wees
    10. om die Amen te hoor eggo oor die vlaktes.... tot SY eer alleen .... priceless
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  9. #24
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Die regverdig sy eie post!
    amper verbatim gesprek vandag by werk!

    My man was ook die naweek daar. Hoe het hy dit geniet? Baie, hy is ander mens vandat hy terug is. ( en daai girl se oe blink AMEN! )

    Julle wat baie weet en dogma en teologie ken, dis tyd, julle moet die skape laat wie en vir hulle lei , daar is baie nuwe lammers !
    Net een ding asb ouens, wees leif vir die skape en werk saggies met hulle soos Ons Herder ook met ons doen.
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  10. #25
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954
    Hier in die Suid-Kaap is al die manne ook veilig tuis na 2 nagte se deur ry met die opgaan en terugkom. Dis my man se 3e MMC en as my man wat n BAIE sterk introvert is, vir jou met trane in sy oe kom vertel van die sy ervarings, spreek dit baie harder as die sterkste woorde....

    Angus se reaksie oor hoeveel manne daar was het my so laat dink aan Koning Dawid wat n sensus gehou het sonder om God se goedkeuring te kry. Die uiteinde van Dawid se hoogmoedige hart was dat daar 70 000 manne gesterf het. Angus se woorde was weer : Ek is nie geinteresseerd om die syfers te weet nie!!! (Tear up the paper!) AL WAT BELANGRIK IS, IS DIE NUWE BEKEERLINGE WAT TOT JESUS SE KUDDE TOEGEVOEG IS! So spreek n nederige hart....

  11. #26
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,699
    Ek bid soos julle dat mense wat hulle harte opreg vir Jesus gegee het sal VOLHARD tot die einde toe. Regtig....ek bedoel dit!

    Research suggests that “Faith Has a Limited Effect On Most People’s Behavior.” Another words, by the behavior of many Christians, it is hard to tell they are really Christians. Many are finding a large portion of high school graduates who make decisions for Christ prior to graduating high school are leaving our churches. “Dawson McAllister, national youth ministry specialist, remarked that 90 percent of youth active in high school church programs drop out of church by the time they are sophomores in college.”[1]

    Other research suggests at least three-quarters of students who have once professed faith in Christ, fall away from the faith within two years after graduation (From a 2001 report to the SCB Executive Commitee, and the 2002 Report to the SBC Council on Family Life). These reports indicate 70 to 90 percent of churched children are leaving the church. Some may want to label once professing Christians as “backsliders.” However, the evidence may also suggest that many have never slid forward in the first place.

    http://gospelplantedlife.com/2009/12...gospel-part-1/
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  12. #27
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Hi Johnny,

    miskien le die verskil by " making a decision for Christ" en "church programs" vs God ontmoet en uit genade gered word.....
    Dis wat ek ondervind het... tussen klomp mans was ek skielik alleen voor God ( in my hart het ek NET GEWEET ... God is GOD en ek is vuil sondaar met lewe wat die hel verdien ) dit was dit .....

    programme kan dit nooit doen nie, tog... as ons saam bid en saam vergader in Sy Naam is Hy by ons en dan kan Hy werk terwyl ons getuig en Hom verkondig.. dis immers Sy Gees wat ons oortuig en bekeer nie so nie?
    Persoonlik dink ek dis Angus se opregte soeke na Sy wil en die "liggaam van ons Here" saam met hom wat almal saam bid en op die Here vertrou en dat God hulle geloof en gebed verhoor.. om siele te red en mense na God te lei... vraag vir elkeen van ons is, het ek al vir enige wildvreemde mens vertel van die Here en wat Hy vir jou gedoen het?
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  13. #28
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,699
    Quote Originally Posted by Willem View Post
    Hi Johnny,

    miskien le die verskil by " making a decision for Christ" en "church programs" vs God ontmoet en uit genade gered word.....
    Dis wat ek ondervind het... tussen klomp mans was ek skielik alleen voor God ( in my hart het ek NET GEWEET ... God is GOD en ek is vuil sondaar met lewe wat die hel verdien ) dit was dit .....

    programme kan dit nooit doen nie, tog... as ons saam bid en saam vergader in Sy Naam is Hy by ons en dan kan Hy werk terwyl ons getuig en Hom verkondig.. dis immers Sy Gees wat ons oortuig en bekeer nie so nie?
    Persoonlik dink ek dis Angus se opregte soeke na Sy wil en die "liggaam van ons Here" saam met hom wat almal saam bid en op die Here vertrou en dat God hulle geloof en gebed verhoor.. om siele te red en mense na God te lei... vraag vir elkeen van ons is, het ek al vir enige wildvreemde mens vertel van die Here en wat Hy vir jou gedoen het?
    Willem, persoonlik glo ek ook dat dit Angus se hartsbegeerte is. En soos jy se, ons almal staan ALLEEN voor God die dag as Hy jou op jou kniee bring in ware berou. Net HY kan red.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  14. #29
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    En soos jy se, ons almal staan ALLEEN voor God die dag as Hy jou op jou kniee bring in ware berou. Net HY kan red.
    AMEN! en ek is so dankbaar dat Hy doen en as ek mag getuig, gisteraand raak ek toe skoon opgechoke toe ek besef Hy het my gebed vir al die mans in my familie ( beide my en vrou se kante ) om by Angus, maar meer belangrik by Hom to kom verhoor! ek wil net tjank as ek dink hoe goed Hy vir ons is en hoe getrou en hoe lief Hy ons het en genade gee en red en vertroos en herstel ... daar is net een GOD! Kom Here kom!
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  15. #30
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,699
    God is die een wat wonders doen. Mense kan nie red nie, maar ons kan en moet die evangelie uitdra sodat mense gered KAN word.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •