Your Advert here
cure-real
Page 1 of 3 123 LastLast
Results 1 to 15 of 43

Thread: Huis van Israel?

  1. #1
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,705

    Huis van Israel?

    Op 'n "blog" van Angus lees ek die volgende:

    MMC 2010 Announced 25.06.2009 09:20:39Dear Friends

    Very special greetings to you in Jesus name. It is with great joy that I can report to you that, upon waiting on the Lord for instruction with regard to MMC 2010, the Lord has given us His blessing and permission. He has laid on my heart the scripture Ezekiel 3:17, which says: 'Son of man, I have made you a watchman for the house of Israel; therefore hear a word from my mouth, and give them warning from me:'

    The theme of the event will be 'Watchmen of the House'. Please continue to pray with us that the revival in South Africa will continue to grow, that men will be equipped, strengthened and fortified for the huge task of taking care of their house, farm, business, school, college, university and country, for Jesus sake.

    Yours in Christ's service & fellow watchman,

    Angus
    PS: The date is 16-18 April 2010.

    http://209.85.129.132/search?q=cache...&ct=clnk&gl=za

    1.) Moet Angus aan ons rapporteer dat hy 'n boodskap van die Here ontvang het dat hy maar kan voortgaan met die 2010 MMC? Is hy nou ons "middelaar"?
    2.) Is Angus onder die indruk dat ons Suid Afrikaners die huis van Israel is?

    Hierdie is vrae wat ek vrae en nie stellings nie. As ek dit verkeerd sien, vergewe my vir my onkunde.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  2. #2
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    961
    Johnny,

    Die antwoord op altwee jou vrae is negatief. So ver ek kon agterkom was die klem op die tweede deel van die vers: "...therefore hear a word from my mouth...". Angus het dan ook tydens die byeenkoms die manne gevra om vir 5 minute stil te word om elkeen SELF van God te hoor. Sy boodskap was dat ons nie net met God moet praat nie, maar dat elkeen ook tyd moet maak om by God te hoor.

  3. #3
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,705
    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    Johnny,

    Die antwoord op altwee jou vrae is negatief. So ver ek kon agterkom was die klem op die tweede deel van die vers: "...therefore hear a word from my mouth...". Angus het dan ook tydens die byeenkoms die manne gevra om vir 5 minute stil te word om elkeen SELF van God te hoor. Sy boodskap was dat ons nie net met God moet praat nie, maar dat elkeen ook tyd moet maak om by God te hoor.
    O......ok. Dankie vir die verduideliking.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  4. #4
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1
    Yours in Christ's service & fellow watchman,

    Angus

    .... sy motiewe is darem seker duidelik, ook in sy afsluiting ........
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  5. #5
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,705
    Quote Originally Posted by mari View Post
    Yours in Christ's service & fellow watchman,

    Angus

    .... sy motiewe is darem seker duidelik, ook in sy afsluiting ........
    Jas 2:19 Jy glo dat God één is. Jy doen goed; die duiwels glo dit ook, en hulle sidder.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  6. #6
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,464
    Blog Entries
    10
    Johnny, wat is jou case met Angus??

    Bid vir die man!
    Bid dat God hom kragtig sal gebruik.
    Onthou my vriend, vars en sout water kom nie uit dieseflde fontein uit nie.... Jesus self het gesê; Wie nie vir my is nie, is teen my, en ek glo regtig nie dat Angus teen God is nie!

    Daar is NET Lig en Donder, geen middelpaadjie nie....

    Die Hoë bome vang die wind!!

    Moenie toelaat dat negatiewe dinge van 'n man van God gesê word nie, en moenie jy daaraan skuldig wees nie.

    Is daar nie mag in getalle nie?
    Pasop wat jy doen Johnny.... onthou die kinders wat vir die kaalkop man gelag het en wat met hulle gebeur het.... moenie die man van God belaster nie....
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  7. #7
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,705
    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Johnny, wat is jou case met Angus??

    Bid vir die man!
    Bid dat God hom kragtig sal gebruik.
    Onthou my vriend, vars en sout water kom nie uit dieseflde fontein uit nie.... Jesus self het gesê; Wie nie vir my is nie, is teen my, en ek glo regtig nie dat Angus teen God is nie!

    Daar is NET Lig en Donder, geen middelpaadjie nie....

    Die Hoë bome vang die wind!!

    Moenie toelaat dat negatiewe dinge van 'n man van God gesê word nie, en moenie jy daaraan skuldig wees nie.

    Is daar nie mag in getalle nie?
    Pasop wat jy doen Johnny.... onthou die kinders wat vir die kaalkop man gelag het en wat met hulle gebeur het.... moenie die man van God belaster nie....
    Cool it! Gaan lees wat ek hier geskryf het:

    http://bibleforums.org/showthread.ph...jy-nie-val-nie!

    Toe ek iets oor TB Joshua gese het het ek dieselfde reaksie van Tonton gekry......actually a "bad" rep.
    Thread: TB Joshua..Christen of...
    Jou oordeel oor 'n man wat Jesus bepleit bring jy oor jouself.
    (Tonton)
    Ek het al menigmaal gese ek wens daar was meer mense met sy ywer, dit beteken nie ek moet ALLES glo wat hy se nie! En as daar iets is wat my pla, dan praat ek daaroor. Ek het geen "case" met hom nie.

    Dit is nie ek wat hom ophemel nie.....dit is JULLE!
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  8. #8
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1
    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Dit is nie ek wat hom ophemel nie.....dit is JULLE!
    Johnny, ons hemel hom nie op nie ..... ons antwoord net op jou veroordeling ..... daar's 'n verskil ......

    ..... m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  9. #9
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,705
    Quote Originally Posted by mari View Post
    Johnny, ons hemel hom nie op nie ..... ons antwoord net op jou veroordeling ..... daar's 'n verskil ......

    ..... m
    ....beoordeel Mari....nie veroordeel nie.....daar's 'n verskil!
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  10. #10
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1
    moenie na Angus luister nie, hy is new age ...... 4 drade

    ??????? ....... beoordeel of veroordeel ? .......
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  11. #11
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,705
    Quote Originally Posted by mari View Post
    moenie na Angus luister nie, hy is new age ...... 4 drade

    ??????? ....... beoordeel of veroordeel ? .......
    Kom ek neem jou terug na die "opskrif" van die draad:

    "Angus....New Age?". Wat sien jy.......'n ? wat beteken dit is nie 'n veroordeling nie! Capice.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  12. #12
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1
    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Op 'n "blog" van Angus lees ek die volgende: .................

    1.) Moet Angus aan ons rapporteer dat hy 'n boodskap van die Here ontvang het dat hy maar kan voortgaan met die 2010 MMC? Is hy nou ons "middelaar"?
    2.) Is Angus onder die indruk dat ons Suid Afrikaners die huis van Israel is? .........

    Hierdie is vrae wat ek vrae en nie stellings nie. As ek dit verkeerd sien, vergewe my vir my onkunde.
    ............ die opskrif en inleiding ........... van hierdie draad .........

    om te antwoord : jy oordeel in onkunde en is vergewe

    op 'n ander draad vra jy of Angus new age is .... die antwoord is nee .....

    dan vra jy op nog 'n draad of mense wat hulle met sondaars bemoei moet vermy .... die antwoord weer, nee, nie as dit in bediening is nie .......

    dan is daar nog drade en verwysings na Angus wat meestal verkeerde afleidings uit media stories is .......

    Johnny... kan ek Ta-An se vraag herhaal : wat is jou probleem met Angus ??

    groete
    m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  13. #13
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,705
    Quote Originally Posted by mari View Post
    ............ die opskrif en inleiding ........... van hierdie draad .........

    om te antwoord : jy oordeel in onkunde en is vergewe

    op 'n ander draad vra jy of Angus new age is .... die antwoord is nee .....

    dan vra jy op nog 'n draad of mense wat hulle met sondaars bemoei moet vermy .... die antwoord weer, nee, nie as dit in bediening is nie .......

    dan is daar nog drade en verwysings na Angus wat meestal verkeerde afleidings uit media stories is .......

    Johnny... kan ek Ta-An se vraag herhaal : wat is jou probleem met Angus ??

    groete
    m
    Hfmmmmm.......ok.....hy is New Age. Kan ons nou 'n ander bespreking begin. Angus kry nou meer aandag as Malema. Nee wat, ek sal julle nie kan satisfy met my antwoorde nie.

    Kom ons se dan maar een van die probleme wat ek met hom het is dat hy 'n magtige herlewing verkondig wat teenstrydig is met wat die Woord ons leer vir die laaste dae.....om maar een te noem. Happy?
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  14. #14
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1
    aai Johny .....

    hy preek die terugkeer na Bybelse waardes, teenstrydig met liberale teologie ( new age ) wat "human rights " bo gehoorsaamheid aan God in geloof sit .......... jinne jong, jy moet jou terminilogie regkry .....

    maar anyway ..... is daar nie iets anders om oor te praat nie ? ...

    ..... glo jy regtig daar is geen plek vir geloofs herlewing in die eindtye nie ??????? .........

    .... m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  15. #15
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,705
    Quote Originally Posted by mari View Post
    aai Johny .....

    hy preek die terugkeer na Bybelse waardes, teenstrydig met liberale teologie ( new age ) wat "human rights " bo gehoorsaamheid aan God in geloof sit .......... jinne jong, jy moet jou terminilogie regkry .....

    maar anyway ..... is daar nie iets anders om oor te praat nie ? ...

    ..... glo jy regtig daar is geen plek vir geloofs herlewing in die eindtye nie ??????? .........

    .... m
    Ek dink daar is, maar NIE op die skaal wat tans in die wereld en met MMC gebeur nie. Ek glo dit sal ware bekeerde christinne wees met 'n wederkoms verwagting....'n minderheid (Remnant). As ek die Skrif lees dan lees ek alles behalwe massas. Ek het die Skrifte al so baie aangehaal dat ek dit nie weer wil doen nie. As jy die Skrifte wil he waarna ek verwys, dan sal ek dit weer plaas. As daar ' "herlewing" is, hoekom is hierdie forum so leeg om een voorbeeld te gebruik. Heokom loop die kerke leeg?

    Ek was Saterdag oggend by die dokter vir klem in die kaak inspuiting. Daar is 'n "gestremde" ou wat die hele Vaalpark rondloop van besigheid tot besigheid. Sy naam is Fransi. Omtrent almal ken hom. Anyway, terwyl ek wag vir my dokter kom Fransie in. Al die susters by die spreek kamer ken hom. "Ja Fransie, wat se jy". Het jy gesien al die ouens wat na MMC toe gaan vra hulle. "Wat is MMC?" vra hy. Al die manne, so 300 000 wat na Angus gaan luister. Fransie kom ook van tyd tot tyd na ons kerk. As ek die opregtheid in sy hart sien en die ywer waarmee hy die Here aanbid, dan word ek skaam.

    Hy antwoord hulle toe: "Dit is hierdie mense wat ons lidmate steel". Hoekom gaan elkeen nie na sy eie kerk toe nie ,ens, ens. 'n Man wat bykans geen kennis van die dinge het waarmee ons elke dag worstel nie, en tog is so iets vir hom ongewoons...amper teen sy chrsitelike beginsels.

    Toe ons by die huis kom toe se my dogter (13) vir my. "Pappa....Fransie is reg".
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Het jy al jou huis weggegee? Doen dit!
    By Francois Marais in forum Alles en nog wat
    Replies: 2
    Last Post: Jan 22nd 2010, 11:01 AM
  2. Bespreking Wat soek ‘n TV in ‘n Christen se huis??
    By Wilderness Voice in forum Alles en nog wat
    Replies: 15
    Last Post: Jun 17th 2009, 03:47 PM
  3. Was ek maar by die huis!
    By MercyChild in forum Ester se Koffiehuis
    Replies: 6
    Last Post: Jan 18th 2009, 08:43 PM
  4. Vrede vir die huis
    By Willem in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 3
    Last Post: Nov 26th 2008, 08:31 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •