cure-real
Results 1 to 3 of 3

Thread: Tjieng-tjieng .... ( klank van geld )

  1. #1
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,057
    Blog Entries
    1

    Tjieng-tjieng .... ( klank van geld )

    Iewers geseld ons hier oor kontrverse reels wat van die banke deesdae implimenteer om Islamitiese godsdiensreels te akkomodeer ..... Ons gesels baie oor tiendes, maar daar is in ons Bybel mos reels oor leen en gee ook ? ........

    so..... kom ons gesels oor hoe 'n Christen geldsake behoort te hanteer, wat is werklike die Bybelse voorskrifte ?

    Bv :

    * die nuwe testament kerk het alles verkoop en onder mekaar uitgedeel ... dis nie prakties vir ons vandag nie ......

    * Jesus skryf voor : Geen aan Cezer wat Cezar toekom ........ hoe moet ons belastings benader ?


    .... m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  2. #2
    Dit is 'n opdrag van die Here dat ons dit moet doen....tot so hoog as 45% aan die staat. Jammer dat ons nie hierdie selfde opdrag gehoorsaam aan die Here nie....slegs 10%. Mari, dit lyk my gee aan Zuma.....


    Rom 13:1 Laat elke mens hom onderwerp aan die magte (Regering) wat oor hom gestel is, want daar is geen mag behalwe van God nie, en die wat daar is, is deur God ingestel,
    Rom 13:2 sodat hy wat hom teen die mag versit, die instelling van God weerstaan; en die wat dit weerstaan, sal hulle oordeel ontvang.
    Rom 13:3 Want die owerhede (Regering) is geen voorwerp van vrees by die goeie dade nie, maar by die slegte. Maar wil jy die mag nie vrees nie, doen wat goed is, en jy sal lof van hom ontvang;
    Rom 13:4 want hy is n dienaar van God, jou ten goede. Maar as jy kwaad doen, vrees dan; want hy dra die swaard nie verniet nie, want hy is n dienaar van God, n wreker om die een wat kwaad doen, te straf.
    Rom 13:5 Daarom is dit noodsaaklik om jou te onderwerp, nie alleen ter wille van die straf nie, maar ter wille van die gewete.
    Rom 13:6 Want daarom betaal julle ook belastings; want hulle is dienaars van God wat juis hiermee voortdurend besig is.
    Rom 13:7 Betaal dan aan almal wat aan hulle verskuldig is: belasting aan die wat belasting, tol aan die wat tol, vrees aan die wat vrees, eer aan die wat eer toekom.
    Rom 13:8 Wees aan niemand iets skuldig nie, behalwe om mekaar lief te h; want hy wat n ander liefhet, het die wet vervul.

    Rom 13:7 To all - Magistrates. Tribute - Taxes on your persons or estates. Custom - For goods exported or imported. Fear - Obedience. Honour - Reverence. All these are due to the supreme power.

  3. #3
    Mari, ek kry net twee skrifte in die Bybel vir geldgierigheid.

    (1Ti 6:10) Want die geldgierigheid is ‘n wortel van alle euwels; en omdat sommige dit begeer, het hulle afgedwaal van die geloof en hulleself met baie smarte deurboor.
    (Heb 13:5) Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het ges: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie.

    BORGSKAP

    Pro 6:1 My seun, as jy vir jou naaste borg gestaan het, vir ‘n vreemde jou handslag gegee het,
    Pro 6:2 verstrik is in die woorde van jou mond, gevang is deur die woorde van jou mond,
    Pro 6:3 doen dan dit, my seun, om jouself te red—want jy het in die hand van jou naaste geraak—gaan, werp jou neer en bestorm jou naaste,
    Pro 6:4 gun jou o geen slaap en jou ooglede geen sluimering nie;
    Pro 6:5 red jou soos ‘n gemsbok uit die hand, en soos ‘n vol uit die hand van ‘n volvanger.

    Pro 11:15 Baie sleg word iemand behandel as hy vir ‘n ander borg gestaan het; maar hy wat haat wie die handslag gee, is veilig.

    Pro 17:18 Dit is ‘n verstandelose mens wat handslag gee, wat borg staan vir sy naaste.

    Pro 20:16 Neem sy kleed weg, want hy het vir ‘n ander borg gestaan, en neem hom as pand vir die vreemdes.

    Pro 22:26 Wees nie onder die wat ‘n handslag gee, onder die wat vir skulde borg staan nie.

    GELD LEEN

    Exo 22:25 As jy aan my volk, aan die arme by jou, geld leen, mag jy vir hom nie soos ‘n skuldeiser wees nie: julle mag hom geen rente opl nie.

    Luk 6:30 Maar gee aan elkeen wat jou iets vra, en eis jou goed nie terug van hom wat dit neem nie.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Wreldwye bedrog met geld wat nie geld is nie
    By David2 in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 9
    Last Post: Oct 23rd 2008, 10:38 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •