Tjieng-tjieng .... ( klank van geld )
Iewers geseld ons hier oor kontrverse reels wat van die banke deesdae implimenteer om Islamitiese godsdiensreels te akkomodeer ..... Ons gesels baie oor tiendes, maar daar is in ons Bybel mos reels oor leen en gee ook ? ........
so..... kom ons gesels oor hoe 'n Christen geldsake behoort te hanteer, wat is werklike die Bybelse voorskrifte ?
Bv :
* die nuwe testament kerk het alles verkoop en onder mekaar uitgedeel ... dis nie prakties vir ons vandag nie ......
* Jesus skryf voor : Geen aan Cezer wat Cezar toekom ........ hoe moet ons belastings benader ?
.... m
Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.
Bookmarks