cure-real
Page 2 of 3 FirstFirst 123 LastLast
Results 16 to 30 of 35

Thread: om gedoop te word met die Heilige Gees...

  1. #16
    OK......nou het jy altwee my oe toe en blou geklap......het nie eers tyd om die ander wang te draai nie. Sien jy hoe toe is my oe.....sien nie eers die pupille nie...lyk soos donker brille. Kom ek haal gou die e-pos aan wat ek nounet van Worthy Ministries ontvang het:

    Johnny, ever given blood?

    1 Peter 1:22 Seeing ye have purified your souls in obeying the truth through the Spirit unto unfeigned love of the brethren, see that ye love one another with a pure heart fervently:

    Many of us have conflicts with people we love most. Husbands, wives, children, parents, friends -- we complain to the Lord about our suffering and beg for Him to touch and change the situation so that we can be one big happy family again.

    Here's a question. Have we cried out for that person's heart like the Lord has cried out for ours while we were yet sinners? Have we suffered and bled in tears and intercession? That is what the Lord did for us while we were nailing Him to the cross.

    We need to have the same heart for those who trouble us as the Lord has for us daily. He bleeds and weeps over us and intercedes to no end. How much more should we be doing the same?

    Johnny, let's pray -- Lord, help us! Help us to get your heart on the matter! Help us see those who hurt us through your eyes of compassion and see ourselves for what we really are. Help us to weep and intercede for those you've placed in our path that Your glory would be shown in their lives!

  2. #17
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    603
    Blog Entries
    4
    Hi almal
    Ek sal vanaand weer probeer reply.
    Net vir kennis Johnny. No offence taken mate
    Ek het die woor Happy Clappy gebruik. Kon nie op die groot woord Cheresmaties (weet nie hoe spel mens dit nie) kom nie.
    Ek lof en aanbid ook die Vader soos wat bv in Psalms gemoem word. Stem, simbaal dromme you name it. Net nie 'n vuvuzella nie...
    Ek het steeds nie vrede met die slay in the spirit nie. Hoekom is slegs sekere gemeentes (sal liefs nie die woord gebruik wat ek aan dink nie)?
    Ek weet die HG is in al die kerke. Net al die kerke laat nie meer die Heilige Gees beweeg nie, maar vertrou op die vals geeste om daar te dwaal.
    Dankie vir al die replies en post vanaand verder.
    Groete en liefde
    F
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  3. #18
    Bly jy is terug man. Lekker om jou "stem" te hoor. Vir my is "slain in the spirit" nie Bybels nie. Het jy al die dvd's "Signs & Wonders Movement Exposed" gesien?

  4. #19
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by mari View Post

    een van die grootste lesse wat ek seker nog geleer het is : don't judge what you don't know ....
    ja marie. ek stem saam met jou...
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor

    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

  5. #20
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    603
    Blog Entries
    4
    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Bly jy is terug man. Lekker om jou "stem" te hoor. Vir my is "slain in the spirit" nie Bybels nie. Het jy al die dvd's "Signs & Wonders Movement Exposed" gesien?
    LOL jy sal skrik as jy my stem hoor Johnny. Ek het so 15% gebruik van my stem oor. die satan ding is weer besig om my te takel.
    Ek het dit nog nie gesien nie Johnny. Ek sal dit bietjie google.

    Ek is so bang vir van die goed wat vandag in die kerk aangaan. Dit wat die bybel vereis ons moet doe, dit doen ons nie, en dit wat die woord nie sÍ nie dit sal ons aanhang want dit is die hype van vandag.

    En ek weet ek het nou die deur oop gemaak vir mense wat my gaan sÍ dat ek moet wakker word, maar mense is dit nie tyd dat ons wakker moet word nie. Moet ons agter die new age mense aan hardloop? Moet ek sit en luister na 'n predeker wat YHWH laster? Of moet ek dit wat vandag gebeur aan die woord van die Here meet?
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  6. #21
    Quote Originally Posted by Francois Marais View Post

    Moenie sleg voel . Ons almal doen wat ons nie wil doen nie.

    Romeine 7:15 Want wat ek doen, weet ek nie; want wat ek wil, dit doen ek nie, maar wat ek haat, dit doen ek.

    Ek sal vir jou die dvd's pos.

  7. #22
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,032
    Quote Originally Posted by Francois Marais View Post
    Hi almal
    Ek sal vanaand weer probeer reply.
    Net vir kennis Johnny. No offence taken mate
    Ek het die woor Happy Clappy gebruik. Kon nie op die groot woord Cheresmaties (weet nie hoe spel mens dit nie) kom nie.
    Ek lof en aanbid ook die Vader soos wat bv in Psalms gemoem word. Stem, simbaal dromme you name it. Net nie 'n vuvuzella nie...
    Ek het steeds nie vrede met die slay in the spirit nie. Hoekom is slegs sekere gemeentes (sal liefs nie die woord gebruik wat ek aan dink nie)?
    Ek weet die HG is in al die kerke. Net al die kerke laat nie meer die Heilige Gees beweeg nie, maar vertrou op die vals geeste om daar te dwaal.
    Dankie vir al die replies en post vanaand verder.
    Groete en liefde
    F
    Hi Francois,

    Ek kan hier net saam met Johnny stem, dat die algemene tendens van 'slain in the spirit', nie Bybels is nie. Die veiligste posisie om in te neem, is om maar baie versigtig te raak met dinge, waaroor die Bybel swyg. Die ander punt stel jyself, dat dit vreemd genoeg net by sekere plekke, persone en diesmeer gebeur en daar is 'n patroon, wat mens maar skepties laat. Ek sal dit nie onomwonde verwerp of demoniseer nie, maar ek dink mens is veel veiliger om plekke waar mense gereeld agteroor val, te vermy as jy kan, omdat mens dit nie pertinent so aangeteken vind in die Bybel nie. Ek is van mening dat dit net 'n dooie gees is, wat agteroor val en ek mag verkeerd wees, maar dit is een plek wat ek werklik nie hoop ek is verkeerd nie...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  8. #23
    CFJ, ek lees van drie plekke in die Nuwe Testament waar mense op hulle aangesigte geval het:

    (Mat 17:6) En toe die dissipels dit hoor, het hulle op hul aangesig geval en was baie bevrees.

    (Mat 26:39) En Hy het ‘n bietjie verder gegaan en op sy aangesig geval en gebid en gesÍ: My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan; nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil.

    (Rev 11:16) En die vier en twintig ouderlinge wat voor God op hulle trone sit, het op hulle aangesig geval en God aanbid en gesÍ:

    Een plek van vooroor val:

    Act 1:18 Hy het dan ‘n stuk grond gekoop met die loon van ongeregtigheid en het vooroor geval en oopgebars, en al sy ingewande het uitgestort;

    En GEEN plek van agteroor val nie.

    Ek weet nie van Skrif waar dit onder die Heilge Gees gebeur het nie.

    Die woord "geval" kry ek hier:
    (Act 10:44) En toe Petrus nog besig was om hierdie woorde te spreek, het die Heilige Gees op almal geval wat die woord gehoor het.

    Hier word NIKS van enige vallery genoem nie. Lees gerus die verse wat volg op Handelinge 10:44.

    (Act 11:15) En toe ek begin spreek, het die Heilige Gees op hulle geval soos ook op ons in die begin.

    (2Co 11:4) Want as iemand kom en ‘n ander Jesus verkondig as wat ons verkondig het, of as julle ‘n ander gees ontvang as wat julle ontvang het, of ‘n ander evangelie as wat julle aangeneem het, laat julle jul dit goed geval.

    (Rev 11:11) En nŠ die drie en ‘n halwe dag het ‘n gees van die lewe uit God in hulle ingegaan, en hulle het op hul voete gaan staan, en ‘n groot vrees het geval op die wat hulle aanskou het.

    "gees" in Openabring 11:11

    G4151
    πνεῦμα
    pneuma
    pnyoo'-mah
    From G4154; a current of air, that is, breath (blast) or a breeze; by analogy or figuratively a spirit, that is, (human) the rational soul, (by implication) vital principle, mental disposition, etc., or (superhuman) an angel, daemon, or (divine) God, Christ’s spirit, the Holy spirit: - ghost, life, spirit (-ual, -ually), mind. Compare G5590.

    In Openbaring lees ek van die "gees van die lewe".....en hulle het BLY STAAN....en hulle was bevrees. Hierdie ouens wat so in die kerk rond val lyk nie vir my baie "bevrees" nie. Vir hulle is dit 'n spottery, 'n gelag.....

  9. #24
    Ernstige Misleiding deur Val in die Gees

    Prof. Johan Malan
    Die verskynsel van val in die Gees (Eng. Slain in the Spirit) is ‘n onbybelse gebruik wat eers in die tweede helfte van die 20ste eeu in die charismatiese beweging sy kop uitgesteek het. Sedertdien het dit oor die hele wÍreld versprei en ‘n instrument in die hande van die duiwel geword om ‘n valse vorm van mistiese godsdienstigheid in miljoene mense se lewens te vestig. Hierdie gebruik gaan steeds voort, daarom moet jong Christene ernstig teen die gevare daarvan gewaarsku word.
    Val in die Gees is aanvanklik deur predikers soos Kathryn Kuhlman, Kennith Hagin, William Branham en later deur andere soos Gordon Lindsay, Jim Spilman, Derek Prince, Kenneth Copeland, Bennie Hinn en Rodney Howard Browne gewild gemaak. Die pioniers van hierdie beweging in Suid-Afrika was Ray McCauley, Tim Salmon, Fred Roberts, Reinhardt Bonke, Nickey van der Westhuizen, Theo Wolmarans, Dan Bosman, Gerald Kenedy, Ed Roebert en ander. - Toronto Blessing
    Sedertdien het die beweging wyd versprei en ook baie pinksterkerke binnegedring. Die pastore en evangeliste wat die vermoŽ het om val in die Gees by mense te bewerkstellig, word deur hulle aanhangers as spesiale gesalfdes van die Here beskou wat op ‘n hoŽr vlak as die gewone pastore funksioneer. Vir baie van hulle het hierdie bonatuurlike verskynsel roem, bekendheid en ‘n aansienlik hoŽr inkomste gebring.
    Die profesie van JoŽl 2:28 word algemeen op die voorkoms van val in die Gees toegepas. Daar word gesÍ dat dit die Heilige Gees se spesifieke werkswyse vir die laaste dae is, daarom was dit nie voorheen bekend nie. Kritici van die beweging word gewaarsku dat hulle nie die Heilige Gees se werk moet probeer teŽstaan nie, daarom huiwer baie mense om selfs ‘n basiese Skriftoets op hierdie vreemde verskynsel toe te pas.

    Lees verder:

    http://www.bibleguidance.co.za/Afrar...lindiegees.htm

  10. #25
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Francois Marais View Post
    Ek weet die HG is in al die kerke. Net al die kerke laat nie meer die Heilige Gees beweeg nie, maar vertrou op die vals geeste om daar te dwaal.
    Francois, wat is jou verwagting van hoe die Heilige Gees moet opereer (beweeg)??
    Wat bedoel jy met vals geeste??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor

    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

  11. #26
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    603
    Blog Entries
    4
    Tannie dit is moeilik om te verduidelik, want die liefde van die Heilige Gees word nie gevoel nie. Dit is leeg, mense loop net agter 'n persoon se woorde aan. Ek is geseŽnd gewees om die HG te sien werk gister aand. Die gevoel wat ek gekry het is die gevoel van liefde wat ek min voel in die kerke. Die volgende gevoel is die gevoel dat ek nie waardig is om die liefde van YHWH te ontvang nie. En saamm met dit het die trane begin vloei. Ek wou net op die grond lÍ en Vader aanbid, en om verskoning te vra vir my sondes en als wat ek verkeerd doen!

    As ek nie verkeerd is nie sal die duiwel homself probeer laat lyk soos Y'shua. So hoekom kan hy nie die kerk intree en 'n vals gees beweeg in die kerke van vandag? Die kerke word geheers deur wellus, afguns, haat, propeganda, en GELD!!!

    Ek stem saam oor die doodsgees wat ook in kerke heers.

    Ek sal probeer later op al die posts antwoord.

    Be blessed and know that He has truly risen!
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  12. #27
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Francois Marais View Post
    Tannie dit is moeilik om te verduidelik, want die liefde van die Heilige Gees word nie gevoel nie. Dit is leeg, mense loop net agter 'n persoon se woorde aan. Ek is geseŽnd gewees om die HG te sien werk gister aand. Die gevoel wat ek gekry het is die gevoel van liefde wat ek min voel in die kerke. Die volgende gevoel is die gevoel dat ek nie waardig is om die liefde van YHWH te ontvang nie. En saamm met dit het die trane begin vloei. Ek wou net op die grond lÍ en Vader aanbid, en om verskoning te vra vir my sondes en als wat ek verkeerd doen!
    Francois, dink jy nie dat daardie trane juis 'n manifestasie van die Heilige Gees se teenwoordigheid was nie?
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor

    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

  13. #28
    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Francois, dink jy nie dat daardie trane juis 'n manifestasie van die Heilige Gees se teenwoordigheid was nie?
    Ek ervaar dit so baie keer.

  14. #29
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1
    vir die wat wroeg oor "valse geeste" in die kerk .... :

    Lukas 11 ........

    9 En Ek sÍ vir julle: Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.

    10 Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word.

    11 En vir watter vader onder julle sal sy seun brood vra, en hy sal hom 'n klip gee; of ook 'n vis, en hy sal hom in plaas van 'n vis 'n slang gee;

    12 of ook as hy 'n eier vra, hom 'n skerpioen gee?

    13 As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid?

    ....
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  15. #30
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10
    marikie....

    ...net soos jy sÍ, ..... wie is ons om die begeerte van die harte van mense te 'judge'?
    rÍrig... as iemand van G0d om Sy Gees vra, wie is ons om hulle ontvangs daarvan te judge??

    ...kan dit wees dat die wat 'regter' wil wees. juis die ou is wat 'jaloers' is op wat die Heilige Gees and ander ge??

    ...dieselfde mense wat vinnig oordeel, is ook die mense wat weet hoe om te bid tot God vir genesing, en as Hy dit gee, hoekom dit dan nie ook bevraagteken nie??

    My gebed is is dat ons almal sal streef na 'n voorberiede hart, dat God Sy Gees aan ons sal gee, en ons sal weet wat om daarmee te maak.
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor

    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Wedergeboorte en die Heilige Gees.
    By Henry in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 2
    Last Post: Aug 2nd 2009, 07:51 PM
  2. Doping met die Heilige Gees
    By Gene in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 247
    Last Post: Apr 5th 2009, 06:55 PM
  3. Dronk van die Heilige Gees
    By Lanie in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 42
    Last Post: Feb 11th 2009, 01:51 PM
  4. Bespreking Die Heilige Gees
    By MercyChild in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 24
    Last Post: Nov 21st 2008, 08:20 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •