Liewe FM
... nie almal het die omval ervaring nie..... en ek kan erken dar nie almal dit altyd doen onder salwing nie, maar groepdruk en emosionele hype in sommige omstandighede speel ook maar 'n rol ....... ek self is al jare gelede gedoop met die Gees en was al in vele "happy clappy" vorentoe roep rye ..... en was selfs al omgestamp deur 'n entosiastiese prediker, ja... it happens ! ...... maar die skadu maak nie die ware ervaring nul and void nie ..... een keer het ek wel ( op my kniee ) omgetiep met die wonderlike ervaring van God se teemwoordigheid mat mens net nie op jou voete kan hanteer nie ........ dit was onverwags aangesien ek nie vorentoe gegaan het nie, maar in die banke bly staan het en so diep in worship was dat ek nie gesien het die prediker stap deur die rye en le vir sommiges die hande op nie ...... op daardie stadium het ek ook nie in die vallery geglo nie en wat heel skeptic oor die hele spul .... sierficew to say, my siening het verander ....... 
terug na my Doping in die Gees .... ek het soos die Woord se, na die elders gegaan en hulle het my hande opgele sonder groot emosie, maar net met die vertroue dat God my hart ken ..... 'n paar dae later het ek in gebed, in my eie stilte tyd, spontaan in Tale oorgegaan - geen sensasiebelaaide emosie nie ............. maar ek het al te veel keer ervaar hoe die storie op mense afgedwing word en emosies rondgespeel word ...... weereens maak die deurmekaarspul nie die oorspronklike tot nuut nie ....... ons mensekinders is maar excitement orientated en kan maar meegevoer word met groep emosies ...... maar God kan elkeen op sy eie vlak ontmoet en kan alles ten goede laat meewerk vir die wat glo .......
die lappie oor die kniee is maar net ordentlikgeit vir rokkies wat soms bietjie kort kan wees ........
( sorrie Anton .... "pragmaties" as usual ) .....
shalom
m
Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.
Bookmarks