Your Advert here
cure-real
Page 1 of 3 123 LastLast
Results 1 to 15 of 35

Thread: om gedoop te word met die Heilige Gees...

  1. #1
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4

    om gedoop te word met die Heilige Gees...

    Vrede en liefde vir julle almal.

    Na 'n tydjie van stilte en afsondering kom maak ek weer 'n draai vanaand.

    Ek het vir julle 'n vraag. Veral vir die happy calppies (wat ek ook deel van was) ek veroordeel geen kerk nie, maar soek net antwoorde by mense wat beter sal weet as ek, want die boer engelsman verstaan nie so lekker nie.

    Hoekom as meeste mense gedoop word met die Heilige Gees val hulle agteroor pass uit en word dan toegegooi met die kombersies?

    En voor almal nou skree en sê ek was nie daar deur gewees nie, ek was ongelukkig.

    Kan iemand vir my asb wys waar in die woord staan dat mens agteroor val en uitpass? Die enigste dele wat ek kry is waar mense vooroor op hulle aangesig val en YHWH loof.

    Dankie mense en wees geseënd.

    Groete
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  2. #2
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,484
    Hallo Francois,

    Ek sal graag later al die Skrifgedeeltes wil plaas, maar hier is soos ek dit verstaan. Daar is nie een enkele voorbeeld in die Skrif, waar iemand agteroor geval het, wanneer God in hul teenwoordigheid kom nie. Elke voorbeeld wat daar wel is, is waar gelowiges op hul aangesig geval het en God se Gees hef mense op as hulle gelowiges is en slaan mense net neer as hulle ongelowig is. Esegiël het interessant genoeg opgestaan, toe God se Gees in hom kom...

    Ek staan toe op en gaan na die laagte uit; en kyk, die heerlikheid van die HERE het daar gestaan soos die heerlikheid wat ek by die Kebarrivier gesien het. En ek het op my aangesig geval. Toe kom die Gees in my en laat my op my voete staan; en Hy het met my gespreek en vir my gesê: Gaan in, sluit jou toe in jou huis.
    (Ese 3:23-24 AOV)
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  3. #3
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,704
    Hallo Francois.

    Daar is wel gevalle waar mense nie op hulle voete kon staan nie as gevolg van die salwing van die Here. Ek sou sê die belangrike is dat God kan werk soos Hy wil. Dit beteken vir my dat ek nie na 'n ervaring hoef te soek nie, maar ook oop wees dat God dalk kan werk op 'n manier wat anders is as waaraan ek gewoond is. Die heel belangrikste bly dat mens alles in die lig van die Skrif sal beoordeel. Ek het 'n kort artikeltjie geskryf so 'n ruk terug oor val in die Gees wat vir jou 'n paar merkers hieroor behoort aan te dui.

    Groete
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  4. #4
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1
    Liewe FM

    ... nie almal het die omval ervaring nie..... en ek kan erken dar nie almal dit altyd doen onder salwing nie, maar groepdruk en emosionele hype in sommige omstandighede speel ook maar 'n rol ....... ek self is al jare gelede gedoop met die Gees en was al in vele "happy clappy" vorentoe roep rye ..... en was selfs al omgestamp deur 'n entosiastiese prediker, ja... it happens ! ...... maar die skadu maak nie die ware ervaring nul and void nie ..... een keer het ek wel ( op my kniee ) omgetiep met die wonderlike ervaring van God se teemwoordigheid mat mens net nie op jou voete kan hanteer nie ........ dit was onverwags aangesien ek nie vorentoe gegaan het nie, maar in die banke bly staan het en so diep in worship was dat ek nie gesien het die prediker stap deur die rye en le vir sommiges die hande op nie ...... op daardie stadium het ek ook nie in die vallery geglo nie en wat heel skeptic oor die hele spul .... sierficew to say, my siening het verander .......

    terug na my Doping in die Gees .... ek het soos die Woord se, na die elders gegaan en hulle het my hande opgele sonder groot emosie, maar net met die vertroue dat God my hart ken ..... 'n paar dae later het ek in gebed, in my eie stilte tyd, spontaan in Tale oorgegaan - geen sensasiebelaaide emosie nie ............. maar ek het al te veel keer ervaar hoe die storie op mense afgedwing word en emosies rondgespeel word ...... weereens maak die deurmekaarspul nie die oorspronklike tot nuut nie ....... ons mensekinders is maar excitement orientated en kan maar meegevoer word met groep emosies ...... maar God kan elkeen op sy eie vlak ontmoet en kan alles ten goede laat meewerk vir die wat glo .......

    die lappie oor die kniee is maar net ordentlikgeit vir rokkies wat soms bietjie kort kan wees ........

    ( sorrie Anton .... "pragmaties" as usual ) .....

    shalom
    m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  5. #5
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,444
    Blog Entries
    10
    Ek stem saam met mari.....

    Wanneer die shekainah teenwoordigheid van God oor jou kom..... wel, wat 'n almagtige krag, ons aardes vessels is nie so strek om dit regtig te 'contain' nie.... en woeps gee jou kniee mee... nie vir almal nie, maar dit ek het al mense sien val onder die Gees sonder dat enigiemand eers naby daardie persoon is.

    En die lappie of kombersie, is vir ordentlikhied soos mari se...
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  6. #6
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,444
    Blog Entries
    10
    Wees oop vir die werking van die Gees in jou lewe en moenie voor die tyd jou "mind opmaak" oor hoe God met jou moet werk nie.
    Philip du Toit

    Ek stem saam met Philip, vra dat God met jou moet werk op 'n manier wat jy sal verstaan, moenie vergelyk met hoe Hy met ander werk nie. Ek vra altyd, Here, U weet hoe U my aanmekaar gesit het, Praat met my soos wat U weet ek sal verstaan.
    Hy sal jou nie laat verneder nie.
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  7. #7
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,444
    Blog Entries
    10
    Liewe Francois
    Die Heilige Gees se doop/invulling is nie net vir Happy-clappies nie
    Jesus het aan ons Sy Heilige Gees as "onderpant" gegee, as belofte dat Hy vir ons sal terugkom.... soort van as 'n Verloofring....
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  8. #8
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4
    Dankie vir al die replies. Sal later vandag dit probeer lees.
    Geniet die lekker herfs weer daar buite vandag.
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  9. #9
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,700
    Quote Originally Posted by Francois Marais View Post
    Vrede en liefde vir julle almal.

    Na 'n tydjie van stilte en afsondering kom maak ek weer 'n draai vanaand.

    Ek het vir julle 'n vraag. Veral vir die happy calppies (wat ek ook deel van was) ek veroordeel geen kerk nie, maar soek net antwoorde by mense wat beter sal weet as ek, want die boer engelsman verstaan nie so lekker nie.

    Hoekom as meeste mense gedoop word met die Heilige Gees val hulle agteroor pass uit en word dan toegegooi met die kombersies?

    En voor almal nou skree en sê ek was nie daar deur gewees nie, ek was ongelukkig.

    Kan iemand vir my asb wys waar in die woord staan dat mens agteroor val en uitpass? Die enigste dele wat ek kry is waar mense vooroor op hulle aangesig val en YHWH loof.

    Dankie mense en wees geseënd.

    Groete
    Francois, bly om weer van jou te hoor. Dit is NIE die vervulling met die Heilge Gees nie, en dit gebeur nie met alle "happy clappies" soos jy dit noem nie. Dit is 'n valse vervulling wat met die Toronto Blessing die land ingekom het. Baie gemeentes beoefen dit vandag en dit rig ongelooflike skade aan. Voordat Pastoor Dries (en ek) in ons gemeente was het dit ook in ons gemeente gemanifisteer. Nadat hy oorgeneem het het hy ontslae geraak van die onbybelse gebruik. Ons gemeente is 12 jaar vry van dit. Dit gebeur reg oor die wereld bv. Benny Hinn en sy trawante, Kobus van Rensburg, Rodney Howard Brown en vele ander. Ek plaas vir jou 'n skakel hoe dit behoort te wees.

    Ek sal dit waardeer as jy nie na ons verwys as "happy clappies" nie

    Handeklap en lofprysing is Bybels,

    Geen kwade bedoelings nie.

    EDIT Ta-An

    http://www.oospoort.co.za/source/gees_1.html
    http://www.oospoort.co.za/source/gees_2.html
    Last edited by Ta-An; May 10th 2010 at 10:14 AM. Reason: verwyder taalgebruik
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  10. #10
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,444
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Johnny View Post

    Ek sal dit waardeer as jy nie na ons verwys as "happy clappies" nie

    Handeklap en lofprysing is Bybels,
    Weet jy wat Johnny..... op Engels het ons 'n se-ding :Offense is taken, not given
    Ek klap hande in die kerk, ek dans selfs!!
    Ek voel glad nie te na gekom oor Francois se se-ding nie.....
    En ek is nie in die AGS of NG kerk nie....

    'n mens voel net te na gekom as jy 'skuldig is' onthou die skoen Johnny, onthou die skoen
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  11. #11
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,700
    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Weet jy wat Johnny..... op Engels het ons 'n se-ding :Offense is taken, not given
    Ek klap hande in die kerk, ek dans selfs!!
    Ek voel glad nie te na gekom oor Francois se se-ding nie.....
    En ek is nie in die AGS of NG kerk nie....

    'n mens voel net te na gekom as jy 'skuldig is' onthou die skoen Johnny, onthou die skoen
    Ai Ta-An.......ek het vergeet van die skoen. Ek dink tog ek moet my "signature" verander. Gaan dit sommer nou doen. Ek is ook altyd skuldig.....kry ook altyd die skuld.....nes die Jode.....en ek is nie eers 'n Jood nie.

    Psalm 47:1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. ‘n Psalm. (47:2) Alle volke, klap met die hande; juig tot eer van God met ‘n stem van gejubel!
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  12. #12
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1
    ....

    ekke is heel eerder 'n heppie kleppie as baprized in lemon juice !!! ....

    ..... aag janneman.... daar gaat jy alweet ..... alles moet 'n label kry .... 'n skoen wat moet pas, nevermaind die sokkie ....

    ..... die Gees het beweeg en 'n bietjie rejoicing in die kerk losgemaak ...... toe gaan 'n klom en gee dit 'n label en gaan oorboort daarmee met emosionele hipe en al die gebodder om tog af te show dat "ons dit ook het " .... en siedaar ...... 'n ander klomp het 'n lawaai gemaak en iets wat 'n blessing moes wees is 'n 'n box gesit en hel toe gepos ....... ( die wat dit nie kon handle nie ) ........ en daar klap die duiwel hande want hy het dit sommer net so reggekry dat die Christinne na mekaar vingerwys ....... i.p.v hul hande ophef in aanbidding ! .......

    .............. m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  13. #13
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,704
    Quote Originally Posted by mari View Post
    ....

    ekke is heel eerder 'n heppie kleppie as baprized in lemon juice !!! ....

    ..... aag janneman.... daar gaat jy alweet ..... alles moet 'n label kry .... 'n skoen wat moet pas, nevermaind die sokkie ....

    ..... die Gees het beweeg en 'n bietjie rejoicing in die kerk losgemaak ...... toe gaan 'n klom en gee dit 'n label en gaan oorboort daarmee met emosionele hipe en al die gebodder om tog af te show dat "ons dit ook het " .... en siedaar ...... 'n ander klomp het 'n lawaai gemaak en iets wat 'n blessing moes wees is 'n 'n box gesit en hel toe gepos ....... ( die wat dit nie kon handle nie ) ........ en daar klap die duiwel hande want hy het dit sommer net so reggekry dat die Christinne na mekaar vingerwys ....... i.p.v hul hande ophef in aanbidding ! .......

    .............. m
    Hallo. Baie waar. Dieselfde probleem was in Korinthe. Die probleem het nie by die egtheid van die gawes gelê of die outentisiteit van die werking van die Gees nie, maar die manier hoe hulle God se gawes aangewend het. Hulle was nie altyd op diensbaarheid en onderlinge stigting ingestel nie.

    Ten spyte van gesindheidsprobleme en sonde in die gemeente van Korinthe, sê Paulus:

    1 Kor 1:4-7 "Ek dank my God altyd oor julle vir die genade van God wat aan julle in Christus Jesus gegee is, (5) dat julle in alle opsigte in Hom ryk gemaak is, in elke woord en alle kennis; (6) soos die getuienis aangaande Christus bevestig is onder julle, (7) sodat julle in geen enkele genadegawe agterstaan nie, terwyl julle wag op die openbaring van onse Here Jesus Christus,"

    Dit gaan dus oor wat ons met God se gawes en sy werking maak, hoe ons daarteenoor reageer, hoe ons dit benader, en hoe ons dit aanwend.
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  14. #14
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,700
    Ooopps...lyk my ek moet liewer stilbly. Verdedig maar net.
    "The Lord has chosen Zion, He has desired it for His dwelling." (Psalm 132:13)

    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  15. #15
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1
    weet jy Johnny ..... nie so lank gelede nie was ek net so gou op my agtervoete om allerande dinge met die verskoning van " ondersoek ", te veroordeel ....... ek was 'n stoere boere NG aktifis wat alles "geestelik" as van die duiwel self gesien het ...... toe klap die Vader my wakker ..... en ooo wee ..... daar gaat ek toe weer die teenoorgestelde kant ....... veroordeel alles aan die NG kant......... en raak toe sommer heel oor die wal anti new age op die koop toe ( sien 'n spook in elke klippie en prentjie ....... daai soort ..... ) ...... dit het weer 'n klap gevat om my oee van die goeters af te kry en op die Skepper van alles te fokus ...... ek verloor my visier nog steeds elke nou en dan, maar onse Vader is genadig ......... solank "ondersoek " gaan oor 'n nederige gewilligheid om te leer van die Gees.........

    een van die grootste lesse wat ek seker nog geleer het is : don't judge what you don't know ....

    maar groter as dit is dat enigiets geestelik / teologies / kerkdogma of Bybellering, wat ook al ...... wat nie met 'n verhouding met ons Abba Vader Skepper God in Sy seun deur die Gees te doen het nie, nie die moeite werd is om oor te wroeg nie ........ en enigiets wat daardie verhouding kan verbreek - soos oordeel en onvergewingsgesindheid, so gou as moontlik die boot moet kry .....

    shalom
    heppie kleppie m
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Wedergeboorte en die Heilige Gees.
    By Henry in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 2
    Last Post: Aug 2nd 2009, 07:51 PM
  2. Doping met die Heilige Gees
    By Gene in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 247
    Last Post: Apr 5th 2009, 06:55 PM
  3. Dronk van die Heilige Gees
    By Lanie in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 42
    Last Post: Feb 11th 2009, 01:51 PM
  4. Bespreking Die Heilige Gees
    By MercyChild in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 24
    Last Post: Nov 21st 2008, 08:20 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •