Nou Johnny, as jy die teenwoordigheid van God se Gees so ervaar, kan ander mense dit nie maar op 'n ander manier ook ervaar nie?? Ons is mos nie almal dieselfde nie... ons is nie almal op dieselfde patroon aanmekaar gegesit nie...
God het ons gemaak, en glo dat Hy met elkeen van ons sal kommunikeer op 'n manier wat Hy weet ons sal verstaan.... en nie soos 'n ander ou Hom verstaan nie... want wat is use dan daarvan...??






Reply With Quote



Bookmarks