cure-real
Results 1 to 8 of 8

Thread: Vir mans: "Hoe om vroue te verstaan"

  1. #1

    Vir mans: "Hoe om vroue te verstaan"

    Mans het ‘n universele klagte: hulle verstaan vrouens nie en weet nie wat ons wil h nie. Wel, hulle is absoluut korrek, en al het di uitdrukking al “clichd” geraak is dit inderdaad waar: Mans is van Mars en vroue van Venus.
    Dit is ‘n fout om eers ‘n poging aan te wend om ‘n artikel te skryf oor wat ons Evasgeslag wil h. Daar is ontelbare webwerwe en boeke wat probeer om vrouens se behoeftes op te som in handige hardeblad handleidings met glansomslagte wat die arme bekommerde man raad kan gee wanneer hy op sy volgende inkopietog desperaat na ‘n geskikte geskenk soek terwyl hy in sy diepste wete daarvan bewus is dat hy dit net nooit reg sal kry nie. Al wat ‘n mens van die boeke kan s is dat dit iets bevestig wat mans in elk geval weet en dit is dat hulle niks van ons af weet nie.

    LEES VERDER:

    http://www3.woes.co.za/artikels/vert...e_Verstaan.htm

  2. #2
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Nee man, dis maklik ( en as julle vroulief ooit vertel is die gort gaar *-) ) dont unnerstand them just loves them.... unnerstanding is impossible as they multi task en ons doen net een ding op 'n slag............jy moet vinnig wees om te praat asem te haal te sien, te denk ens... in dieselfde tydjie wat sy make-up aansit , die shopping uitfigure en die kinders in die ander kamer dophou *-)

    Seriously

    Hoe meer ons soos Jesus raak hoe meer ons die girls liefhet en vir hulle onthalwe "sterf/ onsself tweede stel" en hulle voete was, hoe meer werk die hele onderdanig wees ding, want hoe meer ek soos ons Here Jesus raak ( wat tot my sterwe of Sy koms sal voortduur ! ) hoe makliker raak dit vir vroulief om aan my onderdanig te wees ( trots te wees op my , my lief te he/ op te kyk na man van God wat Hom volg )

    Fokus op die balk in eie oog voor jy begin moan oor vrou wat nie luister nie, en skielik sal julle begin praat en jy sal begin luister na haar raad ( demn goeie raad , en as jy besluit sonner luister en bid is jy mamparra ) dan skielik maak jy goeie besluite..... dan raak jy "slim"
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  3. #3
    .....en ek wil slim raak. Dankie vir die goeie raad.

  4. #4
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    1,023
    Willem, as jou Rep nie nou af was nie...

    Dit is die beste raad wat ek nog die week gehoor het.

  5. #5
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Ja en vanmiddag ,
    haak ek vas en moet ek verskoning vra , maar ons praat en maak van stomme oomblik iets beter wat ons weer leer praat en luister. Beacuse we LoVES each others en as ek leiding vat en eerste verskoning vra en erken ek is verkeerd en nie 'n hard@#%$@# man is nie , dan word sy sag en daai oegies .... ek is 'n gelukkige man! AMEN!

    Daar was daai seding , van wil jy reg wees of happy en dan se die man ek is heppie ! MAAR die Here se manier is soveeeeeel beter want reg maak nie meer saak nie en heppie is 'n flou enetjie
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  6. #6
    Join Date
    May 2010
    Location
    Secunda
    Posts
    26
    Vrouens is uniek. My pa kla nou die dag dat my ma besig is om oud te word, want as sy "sweets" eet en 'n storieboek lees terwyl sy voor die TV sit en brei dan verbrand sy die kos (sy word in Augustus 80)

  7. #7
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    Willem, as jou Rep nie nou af was nie...

    Dit is die beste raad wat ek nog die week gehoor het.
    Jy kan hom maar rep....dit is net nie sigbaar nie , maar dit werk
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  8. #8
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    1,023
    Quote Originally Posted by Ta-An View Post
    Jy kan hom maar rep....dit is net nie sigbaar nie , maar dit werk
    OK, dis die tweede beste raad wat ek gehoor het

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Replies: 137
    Last Post: May 24th 2014, 10:58 AM
  2. How do I KNOW what is "right"...mans' opinion or Gods Word?
    By His4shur in forum Apologetics and Evangelism
    Replies: 7
    Last Post: Jul 14th 2009, 05:24 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •