As ek die dag sterf......wat sal van my as persoon gese word? Goeie dinge.....slegte dinge? Gewoontlik hoor 'n mens allerhande wonderlike dinge wat die persoon gedoen het. Ons is mos almal "goeie" mense....nie "waar" nie. Ek glo daar sal beslis 'n hele paar minder goeie dinge van my gese kan word.
Lolly as ‘ongeslypte diamant’ gehuldig
"Johannesburg - Mnr. Lolly Jackson was ’n ongeslypte diamant met gewoontes en optredes wat soms, veral as mense hom nie geken het nie, aanstoot gegee het."
“Hy was ’n ‘super guy’ wat die lewe voluit geleef het,” het sy broer Costa ná die begrafnis gesê. “As jong broers was hy altyd daar vir ons. Ons het baie pret gehad, maar was ook gereeld in die moeilikheid.”
http://www.dieburger.com/Suid-Afrika...uldig-20100511





Reply With Quote


Bookmarks